Waarom Satan van Kersfees hou |
| 01 Desember 2023Wyatt Ciesielka |
|
Kan die bekendste “Christelike” dag een van die duiwel se gunsteling dae wees? |
| Lees Meer... |
Die werke van Sy hande: Vlieg met behulp van die oor |
| 01 Desember 2023Bryan Fall |
|
Wat kan ons brein se ongelooflike waarneming van posisie en beweging ons leer met betrekking tot die onweerlegbare wette van God? |
| Lees Meer... |
Die oorsaak van Israel se ellende |
| 01 Desember 2023Peter Nathan |
|
Waarom lyk dit asof Israel nooit vrede kan vind nie? Die antwoord kan gevind word in ’n Bron wat deesdae deur baie min mense in ag geneem word. |
| Lees Meer... |
Wat is die waarde van mense se lewens? |
| 01 Desember 2023Wallace G. Smith |
|
Daar word baie gepraat oor “menseregte” maar hoe kan ons bewys dat dit werklik bestaan? Wie bepaal wat is die waarde van menseregte? Dit is nie die tipe vraag waaroor ’n mens elke dag dink nie. Die moderne samelewing se onvermoë om dit te beantwoord, saai verwoesting en chaos vir die mensdom en sy instellings. |
| Lees Meer... |
Die Stone of Destiny |
| 01 Desember 2023Gerald Weston |
|
Daar word gedebatteer oor of die huidige steen van die kroning presies dieselfde een is wat deur Jakob gesalf is, maar die verslag in Génesis laat tog interessante vrae ontstaan. |
| Lees Meer... |
Die dag van die Here: Wat is dit? |
| 01 September 2023Richard F. Ames |
|
Hierdie geheimsinnige dag van die Here sal almal op aarde raak. Wat presies is dit? Hoe sal dit u en u geliefdes raak? Daar is in meer as 30 profesieë in die Ou en Nuwe Testamente van u Bybel, ’n belangrike profetiese gebeurtenis opgeteken. Dit is die kerngedagte van ons begrip van die moeilike tye direk voor Jesus Christus se Wederkoms – en tóg verstaan die meerderheid van belydende Christene dit heeltemal verkeerd. |
| Lees Meer... |
U Bybel is ook ’n dieetboek! |
| 01 September 2023Douglas S. Winnail |
|
Die Bybel is nie ’n handboek oor voeding of fisiese gesondheid nie. Wanneer ons egter sien hoe waardevol die Bybel se instruksies op soveel ander terreine van die menslike lewe is, behoort dit ons nie te verbaas dat die Bybel ook belangrike leiding gee oor hoe ons die beste fisiese gesondheid kan verkry en dit behou nie. |
| Lees Meer... |
O Kanada!: Slaan ag op die alarm: Lesse van Pickering |
| 01 September 2023Michael Heykoop |
|
Dit is ’n Sondagoggend in die middel van Januarie – die perfekte tyd om dinge in en om die huis te doen. Dít wil sê, tot my telefoon begin gons met ’n dringendheid wat dui op iets meer as ’n gewone teksboodskap of telefoonoproep. Die gelui was harder, langer en op ’n hoë toonhoogte as ’n gewone kennisgewing. Ek was destyds nie bewus daarvan dat miljoene telefone regoor Ontario op soortgelyke wyse gegons het nie. |
| Lees Meer... |
Sal Rusland uitmekaar skeur? |
| 01 September 2023Dexter B. Wakefield |
|
Sommige waarnemers sien tekens dat die oorblywende Russiese Federasie op pad is na ’n skeuring en dat dit wel vroeër of later gaan gebeur. Daar word gevrees dat indien dit wel gebeur, dit skokkende gevolge vir die wêreld sal hê. |
| Lees Meer... |
Terugval na Sodom |
| 01 September 2023Gerald Weston |
|
Die mens is geneig om die massas te volg sonder om in ag te neem waarheen dit lei. Waarheen het moderne neigings ons gelei? Leuens het ons samelewing van vaste beginsels beroof en ons gaan nie hou van waarheen ons op pad is nie. |
| Lees Meer... |