Wat is die aantrekkingskrag van Shariawet? |
| 01 Maart 2020Dexter B. Wakefield |
|
|
| Lees Meer... |
Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Die komende botsings van beskawings |
| 01 Maart 2020Douglas S. Winnail |
|
Vir byna vyf eeue het die Westerse nasies groot gedeeltes van die wêreld oorheers. Gedurende hierdie era het Europese nasies en later die Verenigde State, mag verkry en die invloed van die Westerse beskawing oor die grootste deel van die wêreld versprei. |
| Lees Meer... |
Dit is Londen wat roep: NAVO - Bewaker van vrede? |
| 01 Maart 2020Simon R.D. Roberts |
|
Vir 70 jaar lank is NAVO al ’n sleutelfiguur in pogings om wêreldvrede te bewerkstellig. Ons wêreldse probleme verdwyn egter nie. Sal vrede ooit bereik word? |
| Lees Meer... |
Die duiwel se dodelike misleidings |
| 01 Maart 2020Richard F. Ames |
|
|
| Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Kan Christene enigiets eet wat hulle wil? |
| 01 Maart 2020LKG Redaksie |
|
Jesus het gesê: “Begryp julle nie dat alles wat van buite af in die mens ingaan, hom nie onrein kan maak nie, omdat dit nie ingaan in sy hart nie, maar in die maag, en dit gaan in die heimlikheid uit en maak al die voedsel rein?” (Markus 7:18-19). Beteken dit dat Christene enigiets kan eet wat hulle wil? |
| Lees Meer... |
Stukke van die profetiese legkaart in Europa? |
| 01 Maart 2020Gerald Weston |
|
Die Britte was moeg daarvoor dat Brussel aan hulle voorskryf watter komkommers aan die Europese Unie se kwaliteitstandaarde voldoen en bemark mag word. Dit was egter ’n geringer kwessie in vergelyking met visvangkwotas wat geplaas was op die waters wat die Britte as hulle eie beskou het. |
| Lees Meer... |
’n Meditasie met betrekking tot brood en leë rakke |
| 01 Maart 2020J. Davy Crockett III |
|
|
| Lees Meer... |
Waarom Paasfees vier? |
| 01 Maart 2020Gerald Weston |
|
Wat het vierings tydens Paasfees [Easter] met die Bybelse weergawe van Jesus se dood en opstanding te doen? Om die waarheid te sê, baie min of heeltemal niks.Baie min mense sal ernstig bevraagteken waarom hulle die dinge doen wat hulle doen. |
| Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Presies wát is die onvergeeflike sonde? |
| 01 Januarie 2020LKG Redaksie |
|
In Matthéüs 12:31-32 het Jesus gepraat van ’n onvergeeflike sonde. Wat is hierdie sonde en waarom kan dit nie vergewe word nie? |
| Lees Meer... |
Die werke van Sy hande: Wetenskap en die roem van konings |
| 01 Januarie 2020Wallace G. Smith |
|
Op sekere maniere herinner die wetenskap ons aan een van die Bybelse spreuke: “Dit is die eer van God om ’n saak te verberg, maar die eer van konings om ’n saak na te speur” (Spreuke 25:2). Die natuur-wetenskappe – fisika, chemie, biologie en hulle subvakgebiede – verteenwoordig die gees van hierdie vers. |
| Lees Meer... |