Waar is al die werkers heen? |
| 01 Oktober 2024Gerald Weston |
|
The Many Loves of Dobie Gillis was ’n sitkom wat vanaf 1959-1963 op Amerikaanse televisie gebeeldsend is. Die drie hoofkarakters daarin was Dobie, Zelda Gilroy en Maynard G. Krebs. Laasgenoemde was ’n teenkultuur wat enige soort werk geminag het. Elke keer wanneer die woord, “werk” in ’n gesprek opgeduik het, het Krebs terugdeins en geskreeu: “Werk!” |
| Lees Meer... |
Die merk van die dier: ’n Slim vervalsing |
| 01 Oktober 2024Gerald Weston |
|
Baie mense het gehoor van die merk van die dier en daar is baie bespiegelings oor wat dit is. Hoe kan ons verseker weet? |
| Lees Meer... |
O Kanada!: ’n Onfeilbare fondament |
| 01 Oktober 2024Gary Molnar |
|
Tydens die skepping van die planeet Aarde het God die land en water van mekaar geskei en ’n duidelike onderskeid tussen die twee gemaak. Alhoewel mense geleer het hoe om bote te bou om die waters te deurkruis, kies die meeste van die aarde se bewoners om op land te woon. Nie alle water op aarde is dieselfde nie – daar is vars sowel as sout water – alle grond op aarde is ook nie dieselfde nie. |
| Lees Meer... |
Opoffering en vreugde |
| 01 Oktober 2024Jonathan Bueno |
|
My eerste taak as ’n kampberader was by ’n Lewende Kerk van God se voor-tiener kamp, en dit het my diep laat nadink. Terwyl ek na my huis gery het, het ek die gebeure van die vorige week oordink – al die gelag en aangename samesyn, die prettige en soms uitdagende aktiwiteite, die opgehelderde gesigte van die kinders en soveel meer. Dit was onvergeetlik. |
| Lees Meer... |
Sewe tekens van die eindtyd Antichris |
| 01 Julie 2024Wallace G. Smith |
|
Herkenning van die Antichris sal binnekort ’n saak van lewe of dood wees. Die meeste mense sal hom nie herken nie. U sal dit egter kan doen! |
| Lees Meer... |
Die werke van Sy hande: Die natuur se mikrovlieër |
| 01 Julie 2024Bryan Fall |
|
Wat het ’n klein ingewikkelde skepping van God in gemeen met SpaceX en sy massiewe Falcon 9-vuurpyl? |
| Lees Meer... |
Slagoffers van ons eie sukses |
| 01 Julie 2024Gerald Weston |
|
Sukses beteken nie vir almal dieselfde nie. Vir baie mense beteken sukses om ’n gelukkige lewe te lei, ’n lewe met genoeg geld om die dinge te doen wat ’n mens graag wil doen. Vir sommige mense beteken dit ’n huwelik en kinders, wat meestal dan ook kleinkinders insluit. |
| Lees Meer... |
Planeet Aarde – U erfenis |
| 01 Julie 2024Richard F. Ames |
|
U erfenis – Jesus Christus sê dat die sagmoediges die aarde sal beërwe. Wat beteken dit vir diegene wat ’n verwagting het om na die hemel te gaan? |
| Lees Meer... |
Die Vangstrik van pornografie |
| 01 Julie 2024Rod McNair |
|
Pornografie is besig om die wese van die Westerse wêreld te verrot – en nog meer. Daar is egter hoop vir u al is u daaraan verslaaf. |
| Lees Meer... |
Kan u ’n vervalsing raaksien? |
| 01 Julie 2024Wallace G. Smith |
|
Baie mense word bedrieg deur vervalste geldnote en nóg meer mense word mislei deur vals Christelikheid. Kan u dit herken? |
| Lees Meer... |