Die Werk van Sy Hande. Die raaiselagtige menslike brein |
| 01 September 2015Wallace G. Smith |
|
Wat is die heel ingewikkeldste voorwerp in die heelal? Dit is ’n groot vraag – sterrestelsels bestaan uit honderde miljarde sterre en planete en kan beskou word as ingewikkeld, net soos baie ander natuurlike strukture. Onder die mensdom se skeppings is ’n paar merkwaardige werke van groot ingewikkeldheid. |
| Lees Meer... |
Anatema! |
| 01 September 2015Dexter B. Wakefield |
|
Waarom word sommige geloofsoortuigings “hoofstroom” genoem en ander word vervloek as ’n gruwel of iets erger? Hoe kan u onderskei tussen ’n ketter en ’n ware Christen? Die geskiedenis openbaar ’n paar verstommend ironiese dinge! |
| Lees Meer... |
Watter Jesus aanbid u? |
| 01 September 2015Roderick C. Meredith (1930-2017) |
|
Misleide mense weet nie dat hulle mislei is nie. Is dit werklik moontlik dat miljarde mense mislei kan wees oor die ware Jesus Christus? U behoort te weet en uself te beskerm teen misleiding! |
| Lees Meer... |
Persoonlik - Daar moet nasionale en persoonlike bekering wees! |
| 01 September 2015Richard F. Ames |
|
Soos die meeste van u wat hierdie tydskrif al ’n geruime tyd lees goed weet, het ons hier by die Wêreld van Môre vir baie jare die goeie nuus van God se toekomstige Koninkryk verkondig en die Westerse nasies gewaarsku dat, tensy hulle hulle bekeer van hulle toenemende goddelose en onsedelike weë, God hulle streng sal oordeel. |
| Lees Meer... |
Hou die Midde-Ooste dop |
| 01 September 2015Richard F. Ames |
|
Israel en sy bure is by die middelpunt van die eeue-oue konflik wat lank gelede reeds in die Bybel voorspel is – konflikte wat sal toeneem teen die einde van hierdie tydperk en wat sal lei tot die Wederkoms van Jesus Christus! |
| Lees Meer... |
Die einde van oorlog? |
| 01 Julie 2015John Meakin |
|
Tydens die 100ste herdenking van die begin van die Eerste Wêreldoorlog, wat kan die “oorlog om alle oorloë te beëindig” ons leer oor die mens en die menslike natuur? ’n Blik op die verlede kan ons baie leer oor ons toekoms. |
| Lees Meer... |
Môre se jeug: Jy is nie dom nie |
| 01 Julie 2015Phil Sena |
|
Het jy al ooit aan jouself gedink as minder intelligent as ander? Het die ander kinders by die skool jou “dom” genoem? Indien wel, hoe het dit jou laat voel oor jou vermoë om te leer en om beskou te kon word as ’n goeie student? |
| Lees Meer... |
Die vloeistof van die lewe |
| 01 Julie 2015Wallace G. Smith |
|
Een van die wonders van ons pragtige skepping is oral rondom ons en word as vanselfsprekend aanvaar en dikwels nie eers raakgesien nie. Trouens, soms kyk ons reg daardeur! Hoewel baie algemeen op ons planeet, verteenwoordig dit een van die heel merkwaardigste substansies in die heelal. Wat is dit? |
| Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: “Gebruik dit of verloor dit” is ’n lewensbelangrike beginsel vir ’n Christelike lewe! |
| 01 Julie 2015LKG Redaksie |
|
“Gebruik dit of verloor dit” is ’n lewensbelangrike beginsel vir ’n Christelike lewe! |
| Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Die ekumeniese misleiding |
| 01 Julie 2015Douglas S. Winnail |
|
Regdeur ’n geskiedenis van byna 2,000 jaar, het die Christendom verskeie groot skeurings ervaar en duisende versplinterende sektes opgelewer. Ernstige pogings is nogtans nou aan die gang om die verdeeldheid te herstel en die versplinterde stukke weer saam te voeg. |
| Lees Meer... |