http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Vrae en Antwoorde: Onderhouding van die Sabbatgebod

01 Januarie 2016LKG Redaksie

Ek het so pas ontdek dat die weeklikse Sabbat Vrydag teen sononder begin en Saterdag teen sononder eindig, soos die Bybel sê. Wat moet ek doen om “dit heilig te hou” soos ons beveel word in Exodus 20:8?

Lees Meer...

Londen Roep: Parlement en die “Reg om te sterf”?

01 Januarie 2016Adam J. West

’n Voortdurende debat broei in die Parlementsgebou van Groot-Brittanje in die Verenigde Koninkryk. Dit handel oor die “reg om te sterf” en dateer so ver terug as 2006.

Lees Meer...

Onafhanklikheid verongeluk?

01 Januarie 2016John Meakin

Wat kan ons van Skotland se mislukte referendum leer? Wat hou die toekoms vir die Verenigde Koninkryk in?

Lees Meer...

Laat daar lig wees “... en die lewe was die lig van die mense.”

01 Januarie 2016William Williams

’n Eenvoudige stukkie advies openbaar ook ’n beginsel eie aan die Christelike leefwyse.

Lees Meer...

O, Kanada! “Old Tomorrow” – Die Patriotiese Staatsman

01 Januarie 2016Stuart Wachowicz

In Kingston, Ontario, in die ou Cataraqui Begraafplaas, kan mens ’n onopvallende grafsteen waarop ’n eenvoudige inskripsie gegraveer is, maklik miskyk: John Alexander MacDonald, 1815-1891, rus hier.

Lees Meer...

Profetiese tendense vir 2015

01 Januarie 2016Richard F. Ames

Van oorloë tot pandemies tot astronomiese wonders, waarvoor sê God se Woord moet ons op die uitkyk wees in die jaar wat voorlê?

Lees Meer...

Die ekonomie van Kersfees

01 November 2015Dexter B. Wakefield

Baie waarnemers merk die “kommersialisering” van Kersfees op en betreur dit. Presies wat is die ware “rede vir die seisoen”? Kan ons Christus in Kersfees plaas? Was Hy ooit daar?

Lees Meer...

Môre se jeug vandag: ’n Uitsondering op die reël?

01 November 2015Jonathan McNair

Van die begin van die mensdom se geskiedenis af, het ons nie van reëls gehou nie. Ons mislei onsself dikwels, nie deur te sê ’n reël is sleg nie, maar deur onsself te oortuig dat ons ’n uitsondering op die reël is.

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: oorloë van hierdie wêreld

01 November 2015LKG Redaksie

Behoort ’n “krygsman van Jesus Christus” (2 Timoteus 2:3) te veg in die oorloë van hierdie wêreld?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Deutschland über Alles!

01 November 2015Douglas S. Winnail

Terwyl die wêreld sy aandag gefokus het op die burgeroorlog in die Oekraïne, die gewapende stryd tussen die Israeli’s en Hamas in Gaza, die verklaring van ’n Islamitiese Kalifaat in Sirië-Irak en die wydverspreide aksies van China in die Suid-Chinese See, vind beduidende profetiese gebeure in Europa plaas.

Lees Meer...
^