Die gebedskontak |
| 01 Maart 2026Adam J. West |
|
Wanneer dit reg gedoen word, bring gebed voordele wat alle verstand te bowe gaan. |
| Lees Meer... |
Waarom Paasfees Paasfees genoem word |
| 01 Maart 2026Roger Meyer |
|
Wat het die Lam van God met ’n haas te doen? Op die ouderdom van vyf of ses jaar, het ek my moeder gevra: “Waarom word Paasfees Paasfees genoem?” Sy kon my nie ’n antwoord gee nie, al was sy gelowig. Sy was nie die enigste godsdienstige persoon wat gesukkel het om hierdie vraag te beantwoord nie. |
| Lees Meer... |
Dit is Londen wat roep: Manna uit die hemel |
| 01 Maart 2026Simon R.D. Roberts |
|
Terwyl die Tweede Wêreldoorlog gedurende April 1945 in Europa einde se kant toe gestaan het, het burgerlikes in die weste van Nederland, wat steeds onder Duitse besetting was, ’n dreigende humanitêre krisis in die gesig gestaar. |
| Lees Meer... |
Die waarheid oor die Christelike Pasga |
| 01 Maart 2026Rod McNair |
|
Dit is nodig dat u die ware betekenis van die Pasga en die lewensbelangrike verbintenis aan die lewens van Christene vandag, verstaan. |
| Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Kan daar werklik liefde sónder wet wees? |
| 01 Maart 2026LKG Redaksie |
|
Die apostel Paulus sê dat “liefde die vervulling van die wet” is (Romeine 13:10). Beteken sy stelling dat ons nie die Tien Gebooie hoef te onderhou indien ons liefde het nie? |
| Lees Meer... |
Die doel van die lewe |
| 01 Maart 2026Gerald Weston |
|
U bestaan het ’n baie groter doel as wat u u ooit kon voorstel. Dit word in die bladsye van die Bybel openbaar. |
| Lees Meer... |
O Kanada! Vertroue in die regering |
| 01 Maart 2026Michael Heykoop |
|
Kanada se eerste minister is een van die laastes wat uitgetree het. Op wie kan ons staatmaak vir perfekte leierskap? |
| Lees Meer... |
Is daar ’n dier in u toekoms? |
| 01 Maart 2026Gerald Weston |
|
Predikers en profetiese entoesiaste probeer dikwels om dit wat hulle op die wêreldtoneel sien, in Bybelprofesieë in te pas. Sommige mense verklaar dat Iran die “koning van die Suide” is wat in Daniël 11 genoem word. |
| Lees Meer... |
Wat die wêreld van Amerika nodig het |
| 01 Januarie 2026Wallace G. Smith |
|
Wat Amerikaners ook al van hulle nuwe regering begeer, wát het die wêreld van die Verenigde State nodig? |
| Lees Meer... |
’n Toekomsblik ná die verkiesing |
| 01 Januarie 2026Gerald Weston |
|
Wat kan ons dus oor die volgende vier jaar verwag? Kan die Trump-administrasie Amerika se probleme oplos? |
| Lees Meer... |