http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Die uitverkorenes en die redding van die mensdom

01 Januarie 2023Gerald Weston

Daar sal ’n dag aanbreek wanneer geweld tussen bure, stamme, nasies en rasse tot ’n einde sál kom en pandemies iets van die verlede sal wees. Ek begryp dat dit moeilik is om te glo, veral wanneer die mensdom se geskiedenis in ag geneem word, maar besef u dat dit die boodskap van die Bybelse profete en van Jesus Christus Self is? Hoe kan dit wees?

Lees Meer...

Die Gevaarlike “tye van die nasies”

01 Januarie 2023Richard F. Ames

Hou u Jerusalem dop? U Bybel maak melding van ’n mylpaal in Jerusalem gedurende die eindtyd wat ons wêreld sal skud, voordat Christus terugkeer!

Lees Meer...

Maak doop saak?

01 Januarie 2023Scott D. WInnail

Het u al ooit gewonder of die doop werklik belangrik is vir ware Christene? Het u dit al ooit bevraagteken of u op die regte wyse gedoop is? Ons kan dankbaar wees dat God hierdie vrae duidelik beantwoord in Sy geïnspireerde Woord, die Bybel.

Lees Meer...

Werk moderne moraliteit?

01 Januarie 2023Gerald Weston

Skandelike gedrag word deesdae beskou as prysenswaardig. Is dit nie tyd om te vra of die “nuwe moraliteit” die regte een is nie?

Lees Meer...

Oom George en Kersfees

01 November 2022Gerald Weston

Dit is weer daardie tyd van die jaar en dit laat my dink aan my ateïstiese oom George. In ons boekie Paasfees (Easter): Die storie wat nie vertel word nie het ek melding gemaak van die verband tussen Paasfeesvierings en die verwerping van God. Ek het ook ’n storie oor oom George vertel wat die kersvakansie wat nou so naby is, eintlik behels.

Lees Meer...

En vroue heers oor hulle

01 November 2022Gerald Weston

Die stryd teen mans en seuns is nog nooit so fel geveg soos vandag nie. Word jong manne se toekoms opgeoffer in die naam van moderne idees en vooruitgang?

Lees Meer...

Mislukking: Springplank na sukses!

01 November 2022Rod McNair

Niemand hou daarvan om te misluk nie. Die wyse waarop ons op mislukking reageer spreek egter boekdele oor ons karakter. U Bybel dui aan hoe Christene wat beproewings en probleme beleef kan oorleef en voorspoedig kan wees!

Lees Meer...

Is Kersfees ’n heidense vakansiedag?

01 November 2022Wallace G. Smith

Baie mense het al erken dat Kersfees nie ’n Christelike oorsprong het nie. Bitter min van hulle is egter bereid om na te dink daaroor wat die implikasies daarvan is om ’n onchristelike vakansiedag in die Naam van Christus te vier nie.

Lees Meer...

Die Mayflower: Die skip wat ’n ryk laat ontstaan het

01 November 2022Peter Nathan

Vierhonderd jaar gelede het die Mayflower na sy bestemming in ’n nuwe land gevaar! Sy reis het die wêreld op wyses verander wat baie min mense herken.

Lees Meer...

GROEN BOME EN JESUS

01 November 2022Gary F. Ehman

Watter god word werklik deur Kersfees geëer? Met ’n terugblik oor die jare, raak dit al hoe duideliker dat die gaping tussen wat die Bybel vir ons sê om te doen en wat die sogenaamde volgelinge daarvan werklik doen, byna belaglike afmetings aangeneem het.

Lees Meer...
^