Bestaan daar 'n werklike duiwel? |
01 Januarie 2003Richard F. Ames |
Beïnvloed die wêreld van okkultisme ons jeug en ons hele samelewing toenemend? Is die duiwel werklik, en indien wel, hoe mislei hy die mensdom? |
Lees Meer... |
Bestaan daar ’n “Plan van God”? |
01 Januarie 2003Douglas S. Winnail |
Het u al ooit na u lewe en wêreldgebeure gekyk en gewonder: “Wat gaan wérklik aan? Wat beteken dit alles?” |
Lees Meer... |
Die doel daarvan om “in Tale te Spreek” |
01 Januarie 2003Phil Sena |
Glo ons dat God altyd met ’n doel optree? Wanneer ons iets in die Bybel sien wat ons nie verstaan nie, soek ons dieper om die doel te vind? Dink ’n bietjie na oor die “spreek in tale” verskynsel soos dit in Handelinge 2 opgeteken staan. |
Lees Meer... |
Moenie mislei word nie Bybelse beginsels om te keer dat u mislei word! |
01 Januarie 2003Douglas S. Winnail |
Een van die Bybel se duidelikste waarskuwings behels die gevaar van godsdiensmisleiding. Jesus sê: “Pas op dat niemand julle mislei nie. Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus! |
Lees Meer... |
Persoonlik - Ware Christene moet MOED hê |
01 November 2002Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Ware Christene het ’n besondere roeping waaraan hulle getrou moet bly tot die einde toe. Baie van diegene wat bereid is om die eer van God eerder as dié van mense te soek, sal moontlik deur onbeskryflike beproewings en vervolging gaan. Hulle sal definitief baie moed en vasberadenheid moet hê. |
Lees Meer... |
Sewe redes waarom Christus MOET terugkeer! |
01 November 2002Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Ons het nou ’n keerpunt in mensesake bereik! Namate traumatiese wêreldgebeure begin momentum kry en hul uitwerking op mekaar meer intens raak, moet en SAL ons SKEPPER ingryp! |
Lees Meer... |
Die Verborgenheid van Openbaring |
01 November 2002Richard F. Ames |
Dit is een van die beroemdste boeke wat ooit geskryf is, maar is steeds onverstaanbaar vir baie mense. Selfs baie Christene doen nie eens die moeite om dit te lees nie, want hulle voel nie in staat om dit te verstaan nie. Wat is hierdie beroemde boek? Dit is die boek Openbaring, ook bekend as die Apokalips, die heel laaste boek in u Bybel. |
Lees Meer... |
Wat is die hel? |
01 November 2002Richard F. Ames |
Is daar werklik ’n vurige hel waar die siele van die vervloekte manne, vroue en kinders vir ewig ly? Word mense, wat deur God na Sy gelykenis geskape is, tans so gepynig? Tradisionele Christendom het ’n antwoord, maar u sal moontlik verbaas -- en gerusgestel wees -- deur wat die Bybel werklik oor die hel te sê het. |
Lees Meer... |
Persoonlik - Op soek na Ware Christenskap |
01 September 2002Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Ek wil graag die hoofdryfveer, die uiteindelike doelwit van die godsdiensleringe soos in die Wêreld van Môre-tydskrif vervat word, met al ons lesers deel. Diegene van ons wat betrokke is by hierdie Werk, is sonder twyfel “anders”. Hoe en waarom is ons anders? |
Lees Meer... |
Maak gereed vir Christus se Koms |
01 September 2002Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Die meeste van ons het seker al predikante so hoor praat. In die World Magazine van 29 April 1999 skryf outeur Andree Seu: “Ek ken 'n pastoor wat graag sê: 'Jesus kom vandag terug,' want, so verduidelik hy, watter dag Hy ookal kom, sal dit 'vandag' wees.” |
Lees Meer... |