http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Maak gereed om die Aarde te beërf!

01 Maart 2018Richard F. Ames

Jesus sê dat die sagmoediges die aarde sal beërf, maar miljoene mense glo dat hulle vir ewig in die hemel sal leef na hulle afsterwe. Wat sê u Bybel werklik?

Lees Meer...

O Kanada: Nabetragting na 150 jaar

01 Januarie 2018Michael Heykoop

Regoor Kanada was die jaar 2017 bestem om een van feesviering en nabetragting te wees. Die 150ste herdenking van die geboorte van die nasie het op 1 Julie 2017 plaasgevind.

Lees Meer...

Die skat van God se beloftes

01 Januarie 2018Richard F. Ames

Baie mense het al hulle lewens in vreemde plekke gewaag op soek na rykdom. Het u egter geweet dat God aan u die grootste skat ooit beloof het? U kan dit in die bladsye van u eie Bybel vind!

Lees Meer...

Vrae & Antwoorde: Onskuldige woorde

01 Januarie 2018LKG Redaksie

Wat is verkeerd met oënskynlik onskuldige woorde soos “gosh” of “geewiz”?

Lees Meer...

Londen roep: Die nederigheid van Michael Faraday

01 Januarie 2018Adam J. West

Faraday was ’n wetenskaplike wie se ontdekkings voortgaan om ons lewens elke dag te beïnvloed. Sy lewe bied ons meer as wat baie mense besef.

Lees Meer...

Het dinosourusse bewys dat God dood is?

01 Januarie 2018Gerald Weston

Fossiel oorblyfsels van dinosourusse en ander wesens wys duidelik na lewe in ’n antieke verlede. Beteken dit dus dat die God wat in die Bybel beskryf word nie bestaan nie?

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Europa, die Christendom en God se plan

01 Januarie 2018Douglas S. Winnail

Die gebeure wat die lot van nasies en kontinente vorm is nie toevallig nie. Dit is ook nie sonder ’n doel nie. God is besig om Sy plan uit te werk.

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Die majesteit van berge

01 Januarie 2018Wallace G. Smith

Aangesien ek in die staat van Texas grootgeword het, was berge nie juis ’n groot deel van my visuele woordeskat nie. Dit kan ons ontroer, inspireer en selfs intimideer.

Lees Meer...

Valse profete aan die kom!

01 Januarie 2018Roderick C. Meredith (1930-2017)

Dit kom. Dit kom gou. U Bybel toon duidelik dat ’n vlaag valse profete teen die einde van hierdie tydperk te voorskyn sal kom!Dit kom. Dit kom gou. U Bybel toon duidelik dat ’n vlaag valse profete teen die einde van hierdie tydperk te voorskyn sal kom!

Lees Meer...

Belangrike gebeurtenisse in die nabye toekoms

01 Januarie 2018Roderick C. Meredith (1930-2017)

U lewenswyse sal binne die volgende paar jaar ingrypend verander word. Hierdie artikel verduidelik hoe en waarom!

Lees Meer...
^