Die Rede vir die Kersseisoen |
01 November 2010Douglas S. Winnail |
Biljoene mense word elke jaar vasgevang in Kersfeesvierings, maar verstaan hulle werklik die waarheid aangaande Christus se geboorte? Die antwoord is reg in die bladsye van u Bybel! |
Lees Meer... |
Binnekort hier: ’n Omwenteling in Onderwys! |
01 November 2010Richard F. Ames |
’n Groot deel van moderne onderwys is geskoei op ateïstiese of selfs anti-God beginsels. In die toekomstige Millennium sal God se manier ’n algehele omwenteling in onderwys teweegbring. U kan egter nou God se ware waardes van onderwys ervaar! |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: al wat ek moet doen is om te “glo"? |
01 November 2010LKG Redaksie |
Wanneer ek u tydskrif lees besef ek hoe ernstig Jesus Christus wil hê dat Sy volgelinge Hom moet gehoorsaam. Na jare van gebed en Bybelstudie kry ek dit egter nie reg om Hom te gehoorsaam en geestelik soveel te groei as wat ek graag sou wou nie. Daar is mense wat sê al wat ek moet doen is om te “glo” – en ek glo wel – waarom vind ek dit dan so moeilik om Jesus se opdragte te gehoorsaam? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Eindtyd godsdienstige misleiding! |
01 November 2010Douglas S. Winnail |
Jesus se dissipels het Hom gevra: “Wat is die teken van u koms en van die voleinding van die wêreld?” Sy antwoord was: “Pas op dat niemand julle mislei nie. |
Lees Meer... |
Persoonlik - Sal u “alle dinge beproef”? |
01 September 2010Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Dit is verstommend om te besef hoe versigtig die meeste mense is wanneer hulle ’n huis koop, in teenstelling met die besluit aan watter kerk hulle wil behoort. Die huis mag net vir ’n aantal jare aan hulle behoefte voorsien. |
Lees Meer... |
Die loon van die sonde |
01 September 2010Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Die Verenigde State van Amerika kry tans geweldig swaar omdat hulle hul rug gekeer het op die God van die Bybel. ’n Nasie wat eens die ongeëwenaarde seëninge van God ontvang het, staar nou ekonomiese rampe, misdaad, oorlog, siektes – selfs dreigende binnelandse terrorisme – in die gesig. Waarom? Wat sal die gevolge wees? |
Lees Meer... |
Vyf sleutels tot profetiese begrip |
01 September 2010Richard F. Ames |
Is die Skrif slegs maar ’n verborgenheid? Is die beelde daarin slegs onbegryplike simbole wat niemand kan verstaan nie? Of het God aan ons die middele voorsien om uit te ken wat Bybelse profesieë vir ons toekoms beteken – asook vir die hedendaagse lewe? |
Lees Meer... |
Londen Roep: Breekbaar soos ’n rots? |
01 September 2010Rod King (1949-2019) |
Wat gaan van Gibraltar word nou terwyl die Britse vlootmag verswak? |
Lees Meer... |
Sodat ons nie vergeet nie |
01 September 2010John Meakin |
Hoe oorloë sal eindig en vervang word deur vrede. Toe Brittanje se laaste soldaat van die Eerste Wêreldoorlog gesterf het, wat het nog saam met hom gesterf? Het die wêreld die lesse van oorlog geleer – en sal dit ooit die lesse van vrede leer? U Bybel bevat die antwoord! |
Lees Meer... |
Pole en die erfenis van die Tweede Wêreldoorlog |
01 September 2010Rod McNair |
Hierdie maand, sewentig jaar gelede, het die Tweede Wêreldoorlog begin met Duitsland se inval in Pole. Op die 70ste herdenking van hierdie historiese gebeurtenis, wat leer Pole se verlede aan ons oor hul toekoms – en oor die toekoms van wêreldoorlog? |
Lees Meer... |