Sal u die Aarde beërwe? |
01 Mei 2007Richard F. Ames |
Jesus sê dat die sagmoediges die aarde sal beërwe, maar miljoene mense glo dat hulle hemel toe sal gaan wanneer hulle sterf. Wat sê u Bybel werklik? |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: “astrale projeksie” of “buite-liggaamlike ervarings” |
01 Mei 2007LKG Redaksie |
Baie mense glo dat 'n mens se siel of gees van die liggaam geskei kan word en dan na veraf plekke buite die liggaam se bereik kan reis. Dit is nie net 'n “New Age” of “Oosterse” godsdiens-opvatting nie; selfs party mense wat hulself Christene noem glo in “astrale projeksie” of “buite-liggaamlike ervarings”. Onderrig die Bybel in 2 Korinthiërs 12:2-4 dat 'n mens se siel en gees buite die liggaam kan funksioneer? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Die St. Petrus-misleiding |
01 Mei 2007Douglas S. Winnail |
Verlede Junie het Pous Benediktus die Sestiende 'n skare van 50 000 mense op die St. Pietersplein daaraan herinner dat die grondslag van sy gesag die rots is waarop Jesus die Katolieke Kerk gestig het – daardie rots bedoelende die apostel Petrus. |
Lees Meer... |
Wêreld van Môre – Jeug: Op soek na die ewige opwinding |
01 Mei 2007Gerald Weston |
Toe ek 'n tiener was, het ek en my vriende gedink dat “pret” 'n sinoniem was vir “geluk”. Hoe meer pret jy gehad het, hoe gelukkiger sou jy wees. Hoe langer jy die pret kon uitrek, hoe groter sou jou geluk wees. |
Lees Meer... |
Persoonlik - Is u gereed? |
01 Januarie 2007Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Gebeure wat in u Bybel voorspel word, begin nou al meer gereeld gebeur. In hierdie Werk van die lewende God is ons daartoe in staat om u te waarsku oor wat binnekort gaan gebeur. Ons praat nie van dekades in die toekoms nie. |
Lees Meer... |
Eersdaagse Wêreldregering: Hoe sal dit wees? |
01 Januarie 2007Roderick C. Meredith (1930-2017) |
'n Ware “Nuwe Wêreldorde” sal binnekort op hierdie aarde gevestig word. Die meeste godsdienstige mense verstaan dit nie. Die meeste leraars verstaan dit ook nie, maar dit kom binnekort! Dit sal u lewe dramaties raak. |
Lees Meer... |
Skadu's oor Europa |
01 Januarie 2007Douglas S. Winnail |
Bybelprofesie onthul dat skrikwekkende gebeure in Europa op die drumpel staan om die verloop van wêreldgeskiedenis te verander! |
Lees Meer... |
Oorwin u vrese |
01 Januarie 2007Richard F. Ames |
Ons leef in 'n gevaarlike wêreld. Miljoene mense is bang, bekommerd en beangs. Time Magazine berig: “Nou, meer as ooit in die verlede, bekommer ons onsself siek”. Kan u u vrese oorwin? |
Lees Meer... |
Streef God se wil na in u lewe |
01 Januarie 2007Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Alhoewel ons in die Lewende Kerk van God nie die meeste van ons tyd en energie bestee om baie van die veragtelike praktyke in ons samelewing te verdoem nie, sou ek graag wou sien dat almal ten volle bewus moet wees van die standpunt wat ons inneem. |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Waarom fokus op eindtyd-gebeure as op die evangelie? |
01 Januarie 2007LKG Redaksie |
Waarom fokus die Wêreld van Môre meer op eindtyd-gebeure as op die evangelie? Is u apokaliptiese fokus nie ongesond vir 'n Christen in die hedendaagse wêreld nie? |
Lees Meer... |