Leef u volgens wat Christus onderrig het? |
| 01 Julie 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
|
Hoe was die Christenskap van Jesus Christus en die Apostels werklik? Sou Jesus selfs die leerstellings en gebruike van die hedendaagse “algemene” Christendom herken? |
| Lees Meer... |
Is u ywerig oor die waarheid? |
| 01 Julie 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
|
Die grootste tekortkoming in die meeste mense se benadering tot godsdiens is moontlik hul lou en ongeërgde benadering tot die waarheid. Sommige van u mag dit in hierdie wêreld van “politiese korrektheid,” van meeloop met hierdie wêreld se samelewing van “geen vaste waardes nie, as baie onbelangrik ag.” |
| Lees Meer... |
Is seks sonde? |
| 01 Julie 2006Richard F. Ames |
|
Tallose miljoene mense in ons seksbehepte tyd soek elke moontlike vorm van seksuele bevrediging. Wat staan ’n Christen te doen? |
| Lees Meer... |
Die ontbrekende “B” woord |
| 01 Julie 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
|
Watter woord in moderne “kerkedom” word die minste verstaan? Die antwoord sal u dalk verbaas! |
| Lees Meer... |
Hulpbron-oorloë lê voor! |
| 01 Julie 2006Douglas S. Winnail |
|
Groeiende wedywering om kwynende hulpbronne, blaas konflikte regoor die wêreld aan. Bybelprofesieë openbaar waartoe hierdie wedloop om hulpbronne aanleiding sal gee! |
| Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Is daar wurms in die hel wat vir ewig leef wat mense martel? |
| 01 Julie 2006LKG Redaksie |
|
Jesus Christus het mense beskryf wat na 'n plek gaan wat “hel” genoem word, waar “hulle wurm nie sterf [nie].” Wat beteken dit? Is daar wurms in die hel wat vir ewig leef wat mense martel? |
| Lees Meer... |
Profesie neem gestalte: Duitsland herrys |
| 01 Julie 2006Douglas S. Winnail |
|
Tydens die afgelope 20 jaar, het dramatiese veranderinge in Europa plaasgevind. Die Berlynse muur wat Oos- en Wes-Duitsland geskei het, is afgebreek. Die Sowjet-Unie het verbrokkel, wat 'n einde aan die Koue Oorlog gebring het. |
| Lees Meer... |
Persoonlik - Kan u dít wat u glo bewys? |
| 01 Mei 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
|
Dit is verstommend om te besef hoe noukeurig mense is wanneer hulle byvoorbeeld 'n huis koop, in teenstelling met die besluit oor watter kerk om by aan te sluit. |
| Lees Meer... |
Is u bereid om te verander? |
| 01 Mei 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
|
U eie lewe hang in die volgende paar jaar af van u bereidwilligheid om te verander! U ewigheid hang af van wat u met die waarheid doen wat onthul word. |
| Lees Meer... |
Wie is die Dier? |
| 01 Mei 2006Richard F. Ames |
|
Die boek Openbaring in u Bybel, is vir die meeste mense ’n raaisel. Dit is vol buitengewone sinnebeelde en geheimsinnige figure. Een van hulle, is ’n “Dier” wat die toekoms van die wêreld sal verander. |
| Lees Meer... |