http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Die “Goeie Nuus” Evangelie

01 Maart 2025Richard F. Ames

Jesus Christus het ’n Evangelie van goeie nuus verkondig – dít is wat “Evangelie” in werklikheid beteken. Wat is dan die goeie nuus wat Hy verkondig het?

Lees Meer...

Die Werke van Sy hande: Die Behemot onder ons voete

01 Januarie 2025Bryan Fall

’n Groot deel van die grootsheid van ons Skepper se ontwerp is nie sigbaar vir ons nie – met inbegrip van die grootste enkele organisme op ons planeet.

Lees Meer...

Die ware oorsaak van moeilikheid in die Midde-Ooste!

01 Januarie 2025Mario Hernandez

Net God se Woord kan die oorsaak verduidelik vir die voortdurende konflikte wat die hedendaagse nasie van Israel ervaar.

Lees Meer...

Onthou Jesus se Goue Reël

01 Januarie 2025Josh Lyons

Ons het dit meer as ooit nodig. Gedurende die somer van 2023 het ek die voorreg gehad om op die sagtebal se personeel te dien by ’n tienerkamp van die Lewende Kerk van God. ’n Belangrike tema wat ons by ons kampe aan die jongmense leer, is die belangrikheid daarvan om alle dinge deeglik, ordelik, sistematies en in vrede te doen (1 Korinthiërs 14:33, 40).

Lees Meer...

Monsters het Israel oorval

01 Januarie 2025Wallace G. Smith

Daar behoort geen twyfel te bestaan oor die moraliteit van die gruweldade wat op 7 Oktober 2023 plaasgevind het nie.

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: Hoe behoort ons die Sabbat heilig te onderhou?

01 Januarie 2025LKG Redaksie

Ek het pas geleer dat volgens die Bybel die weeklikse Sabbat op Vrydag met sononder begin en op Saterdag met sononder eindig. Watter stappe behoort ek te neem om dit “heilig te hou”, soos dit beveel is in Exodus 20:8?

Lees Meer...

Masada sal nie weer val nie

01 Januarie 2025Gerald Weston

Wat is die bron van Israel se veerkragtigheid? Wat word geprofeteer oor hedendaagse Israel en sy toekoms?

Lees Meer...

Masada sal nie weer val nie

01 Januarie 2025Stuart Wachowicz

Maak die wêreld nie meer sin nie? Die antwoord vir baie Kanadese is ja. Oorweeg byvoorbeeld die onderwerp van ’n artikel in The Western Standard (“50-year-old biological male competes against 13-year-old girls in Markham swim meet,” WesternStandard.news, 25 Oktober 2023).

Lees Meer...

Kies om u lewe aan ander mense te wy

01 Januarie 2025Gerald Weston

Ons hier by die Wêreld van Môre glo daar is uiteindelik net twee maniere van lewe. Een manier lewer goeie resultate. Die ander bring hartseer, lyding en dood. Hierdie keuse is aan die begin aan die mens gegee, soos in die boek Génesis vertel word.

Lees Meer...

Waarom leef u?

01 November 2024Richard F. Ames

Filosowe het al vir duisende jare gevra: “Wat is die doel van die lewe?” U kan die antwoorde in die bladsye van die Skrif vind.

Lees Meer...
^