Die antwoord |
01 Maart 2017Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Waarom is ons nasies in so ’n warboel? Sal oorloë ooit ophou? Sal die mensdom homself binnekort vernietig? Is daar enige hoop vir ons wêreld en vir u? Daar is ’n antwoord en dit sal u lewe vir ewig verander! |
Lees Meer... |
Oorwinning oor die dood! |
01 Maart 2017Richard F. Ames |
Baie ateïste en niegelowiges neem aan dat die dood die einde is. Baie gelowiges aanvaar dat diegene wat nog nooit Christus se naam of leerstellings gehoor het nie, hel toe sal gaan wanneer hulle sterf. U Bybel openbaar die bemoedigende waarheid wat ons almal behoort te weet! |
Lees Meer... |
Europese migrasie: Krisis en gevolge |
01 Maart 2017John Meakin |
Europa het oor die eeue heen ’n gespanne verhouding met sy minderheidsgemeenskappe gehandhaaf. Wat sal die invloei van die Midde-Oosterse vlugtelinge vir ’n kontinent beteken wat gretig is om weer met sy legendariese oorsprong te herenig? |
Lees Meer... |
Londen roep: Die jaar van Shakespeare |
01 Maart 2017Adam J. West |
William Shakespeare, dramaturg, digter en buitengewone woordsmid, het aan die wêreld ’n voortreflike uiteensetting en kragtige (hoewel by tye onkuis) prosa nagelaat. Die jaar 2016 het die 400ste herdenking van Shakespeare se dood gekenmerk. Regdeur Engeland was feestelikhede ter ere van hierdie nasionale ikoon vir sy onskatbare bydraes tot die Engelse kultuur, kuns en taal geskeduleer. |
Lees Meer... |
Môre se jeug: Yster slyp yster |
01 Maart 2017Phil Sena |
Watter eienskappe soek u in ’n vriend? Is ’n persoon se voorkoms vir u die belangrikste? Dink u mense is “cool” as gevolg van hulle gedrag of hoe hulle aantrek? Heg u dalk meer waarde aan ’n persoon se karakter en ander eienskappe én hulle invloed op u lewe? |
Lees Meer... |
Vrae & Antwoorde: Ek wonder elke Paasfees |
01 Maart 2017LKG Redaksie |
Ek wonder elke Paasfees: Wat het gekleurde eiers en wollerige hasies met die dood en opstanding van Christus te doen? |
Lees Meer... |
Keerpunte in wêreldgeskiedenis |
01 Maart 2017Douglas S. Winnail |
Baie mense is van mening dat die Westerse beskawing, wat meer as 2,000 jaar gelede dateer, op die Romeinse reg en Griekse idees van demokrasie gebou is. |
Lees Meer... |
O Kanada: Deur mense verkies of deur God aangestel? |
01 Januarie 2017Winston Gosse |
Sedert die tyd van die Konfederasie, het Kanada 42 federale verkiesings gehou, met die mees onlangse wat op 19 Oktober 2015 plaasgevind het. |
Lees Meer... |
Vrae en antwoorde |
01 Januarie 2017LKG Redaksie |
Daar is ’n weeklikse toets wat nie net vir skoolkinders is nie! |
Lees Meer... |
Die nuwe Jerusalem |
01 Januarie 2017Richard F. Ames |
Jerusalem is nie net die fokuspunt van vandag se Midde-Oosterse konflik nie. U Bybel openbaar dat Jerusalem die hoofstad van die wêreld gaan wees en dat ’n nuwe Jerusalem uiteindelik na die planeet Aarde sal kom! |
Lees Meer... |