Die pad na hoofstroom |
| 01 Mei 2026Gerald Weston |
|
Jesus Christus het vir Sy dissipels gesê dat Hy Sy Kerk sou bou en dat die poorte van die dood dit nie sou oorweldig nie. Indien ons Hom glo en óns by Die Wêreld van Môre glo dit, moet daardie Kerk vandag tog êrens op aarde bestaan, maar wáár? |
| Lees Meer... |
O Kanada! Die “duiwelskop”-banknote |
| 01 Mei 2026Gary Molnar |
|
Gedurende 1954 het baie Kanadese gedink hulle sien vir satan op hulle geldeenheid. Was dit ’n sameswering of blote toeval? |
| Lees Meer... |
Is Brittanje platsak |
| 01 Mei 2026Scott D. WInnail |
|
Brittanje is op die rand van ’n ernstige finansiële krisis. Verstaan ons egter werklik die oorsaak en gevolge van daardie krisis? |
| Lees Meer... |
Die wisselvalligheid van hoofstroom Christendom |
| 01 Mei 2026J. Davy Crockett III |
|
Baie mense is geneig om toegewings te maak, maar Christus se ware Kerk staan rotsvas |
| Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Wat presies is sonde in elk geval? |
| 01 Mei 2026LKG Redaksie |
|
Ek het al herhaaldelik gehoor dat Jesus Christus gekruisig is as gevolg van sonde. Wat presies is sonde dan? |
| Lees Meer... |
1, 700 jaar na Nicea |
| 01 Mei 2026Wallace G. Smith |
|
Die Raad van Nicea het die grondbeginsels gevorm vir die hedendaagse hoofstroom Christendom. Is daardie beginsels egter gebaseer op ’n dwaalbegrip? |
| Lees Meer... |
Lê daar ’n goue eeu vir Amerika voor? |
| 01 Mei 2026Adam J. West |
|
Profesieë openbaar ’n heel ander toekoms vir die Verenigde State. |
| Lees Meer... |
Die Kerk agter die Wêreld van Môre |
| 01 Mei 2026Gerald Weston |
|
Baie lesers wonder: Wie sit agter hierdie Wêreld van Môre-tydskrif? Wie sit agter die weeklikse episodes van die Tomorrow’s World TV-programme, asook die gratis studiegidse wat ons aanbied, met inbegrip van ons Bybelstudiekursus wat uit 24-lesse bestaan? |
| Lees Meer... |
Die Werke van Sy Hande: Die hemele verkondig |
| 01 Mei 2026William Bowmer |
|
Reeds vir duisende jare kyk mense na die naghemel en verwonder hulle aan die sterre. |
| Lees Meer... |
Die doel van die lewe |
| 01 Maart 2026Gerald Weston |
|
U bestaan het ’n baie groter doel as wat u u ooit kon voorstel. Dit word in die bladsye van die Bybel openbaar. |
| Lees Meer... |