Vrae en Antwoorde: Waarom fokus op eindtyd-gebeure as op die evangelie? |
01 Januarie 2007LKG Redaksie |
Waarom fokus die Wêreld van Môre meer op eindtyd-gebeure as op die evangelie? Is u apokaliptiese fokus nie ongesond vir 'n Christen in die hedendaagse wêreld nie? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Minnars word mededingers! |
01 Januarie 2007Douglas S. Winnail |
Baie hedendaagse geleerdes aanvaar, as 'n geloofsartikel, dat dit onmoontlik is om die toekoms akkuraat te voorspel. Verder sê hulle dat die Bybel maar net deur die mens geskryf is en nie 'n ongeëwenaarde God-geïnspireerde boek is nie. |
Lees Meer... |
Persoonlik - Satan se aanval op die Bybel |
01 September 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Satan is besig om 'n verwoede aanval op die geldigheid van die Bybel te loods namate die einde van hierdie tydvak nader. Die eienaardige roman, The DaVinci Code, het aanleiding gegee tot 'n vloedgolf boeke, artikels en rolprente wat in werklikheid die geloofwaardigheid van die Bybel aanval. |
Lees Meer... |
Bedoel die Bybel werklik wat dit sê? |
01 September 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Aanvaar u opreg dat u godsdiens uit die Bybel kom? Die meeste Christene glo wel so, maar die waarheid kan u verstom! |
Lees Meer... |
Herbou gelukkige gesinne |
01 September 2006John H. Ogwyn (1949–2005) |
'n Gesin se gesondheid en geluk kan verbrokkel weens alkoholisme, fisiese mishandeling, seksuele mishandeling – en selfs deur die verkeerde idees aangaande kinderopvoeding. Gebroke gesinne kan egter herbou word en die Skrif bied 'n bloudruk om te wys hoe dit gedoen kan word! |
Lees Meer... |
Hoe die Bybel u kan help |
01 September 2006Richard F. Ames |
U het waarskynlik 'n Bybel êrens in u huis. Jaar na jaar, is die Bybel die boek wat boaan die lys van topverkopers staan. Nogtans weet die meeste mense baie min van hierdie wonderlike boek en wat daarin staan. Die Bybel onthul die geheime van die lewe. |
Lees Meer... |
God se beloftes |
01 September 2006Richard F. Ames |
Die geestelike skatte in u Bybel is baie meer werd as enigiets fisies. |
Lees Meer... |
Waarvoor ons staan |
01 September 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Die Wêreld van Môre-tydskrif het 'n uitdruklike sending of opdrag. Daardie sending is om Jesus se opdrag, wat Hy na Sy opstanding aan Sy ware dienaars gegee het, uit te voer. |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Vervang hierdie nuwe gebod die Tien Gebooie? |
01 September 2006LKG Redaksie |
Jesus Christus het gesê: “’n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê” (Johannes 13:34). Vervang hierdie nuwe gebod die Tien Gebooie? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte: Amerikaanse poorte in gevaar |
01 September 2006Douglas S. Winnail |
Een van die groot profetiese beloftes wat God aan Abraham gemaak het, was: “Jou nageslag sal die poort van sy vyande in besit neem” (Genesis 22:17). |
Lees Meer... |