Armageddon en Daarna |
01 Mei 2009Richard F. Ames |
Verlede maand ’n honderd jaar gelede – op 30 Junie 1908 – het die geheimsinnige “Tunguska ontploffing” bome ontwortel oor ’n 830 vierkante myl gebied in sentraal Rusland. |
Lees Meer... |
Onder die punt van die ysberg |
01 Mei 2009Dexter B. Wakefield |
Indien u ’n huis besit, is u moontlik wel deeglik bewus van die “subprima verbandkrisis” wat die finansiële industrie die afgelope maande geskud het. |
Lees Meer... |
Die Groot Droogte |
01 Mei 2009Rod McNair |
Is Australië se “droogte van die eeu” besig om skiet te gee? Wat hou die toekoms in vir die verdorde kontinent “doer onder”? |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Die ontslape heiliges |
01 Mei 2009LKG Redaksie |
Mattheus se evangelie boekstaaf dat na Jesus se opstanding, “die grafte ... oopgegaan [het] en baie liggame van die ontslape heiliges het opgestaan” (Mattheus 27:52). Het hierdie mense hemel toe gegaan? Verduidelik asseblief wat gebeur het met hierdie mense wat uit die dood opgewek is. |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte: Nasionale Blindheid is Voorspel! |
01 Mei 2009Douglas S. Winnail |
Wat gebeur met nasies wanneer hulle leiers rampspoedige beleidsrigtings navolg wat teenstrydig met hulle eie nasionale belang is? Vandag sien ons dat die Verenigde State, Groot Brittanje, Frankryk en ander nasies wat die nakomelinge is van die stamme van antieke Israel, die gevaarlike pad afmarsjeer wat deur Tuchman waargeneem is. |
Lees Meer... |
Persoonlik - Wat lê voor vir Amerika? |
01 Maart 2009Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Te midde van die bedrywigste tyd in die Amerikaanse verkiesingstryd, het baie Amerikaners die Geheelbeeld uit die oog verloor! Waar is die Verenigde State werklik op pad heen? |
Lees Meer... |
Sewe redes waarom Christus MOET terugkeer! |
01 Maart 2009Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Is die Wederkoms van Christus ’n mite of ’n versinnebeelding – of is dit die sleutel om u toekoms te verstaan? |
Lees Meer... |
Die einde van die Heelal? |
01 Maart 2009Richard F. Ames |
Die mens het ’n natuurlike begeerte om die oorsprong en toekoms van die heelal te ken. Ons sal daarvan hou om tot die verste uithoeke uit te reik. Ons besef egter ook dat daar gevare is wat ons planeet in die gesig staar. Sal lewe op die Aarde oorleef? Sal die heelal self oorleef? Is daar hoop vir ons toekoms? |
Lees Meer... |
Moederskap in gevaar |
01 Maart 2009Rod McNair |
Ons nasies is in ’n kulturele en morele krisis. Indien u ’n moeder is, wat kan u doen om u kinders te beskerm teen die komende rampspoed? |
Lees Meer... |
Bestuur God wêreldaangeleenthede? |
01 Maart 2009Douglas S. Winnail |
Wat hou die toekoms in vir die nasies van die wêreld? Het God enigiets met die toekoms te doen? |
Lees Meer... |