http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Sewe sleutels vir gemoedsrus

01 Julie 2017Richard F. Ames

Ten spyte van so baie uitdagings en spanning rondom ons kan ons gerusgestel word deur die gebruik van die nodige gereedskap wat God aan ons gegee het om vertroosting en vreugde te vind, selfs in tye van benoudheid.

Lees Meer...

Waarom genees God?

01 Julie 2017Rod McNair

Ons weet dat God goddelike genesing kan bewerkstellig, maar verstaan ons wat Hy doen wanneer Hy genees en waarom?

Lees Meer...

’n Belofte van rus

01 Julie 2017William Williams

Daar is ’n tyd in die toekoms wanneer die “nuwe normaal” wêreldvrede sal wees!

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Die onvermoeide menslike hart

01 Julie 2017Wallace G. Smith

Dit is nie baie groot nie, trouens dit is net ’n bietjie groter as u geslote vuis. Tog weerspreek sy kleinheid die unieke en belangrike rol wat dit in u lewe speel.

Lees Meer...

Londen roep: Verwek of gekloon?

01 Julie 2017Simon R.D. Roberts

Dolly – bes moontlik die heel bekendste skaap in wêreldgeskiedenis – is 20 jaar gelede op 5 Julie 1996 gebore. Sy was die eerste soogdier wat ooit gekloon is as ’n presiese genetiese weergawe van haar ma en is gesond gebore.

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: Die nuwe gebod

01 Julie 2017LKG Redaksie

Vervang hierdie nuwe gebod die Tien Gebooie?

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Die opkoms van wêreldgodsdienste

01 Julie 2017Douglas S. Winnail

Waarom is daar soveel verskillende godsdienste in die wêreld? Wat is die bron van hierdie uiteenlopende sienings waarmee daar deur die eeue heen volgehou is?

Lees Meer...

Reageer u op Jesus Christus?

01 Julie 2017Richard F. Ames

Op wie vertrou u vir leiding in u lewe? U Bybel gee aan ons inspirerende beloftes wat u behoort op te eis en te vertrou.

Lees Meer...

Satan se alternatiewe heelal

01 Julie 2017Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die duiwel en sy demone dis ’n vreemde wêreld op waar goed sleg en sleg goed is. Sal u Satan se leuens verwerp of sal u die slagoffer van sy misleidings word?

Lees Meer...

Londen roep: Die algemene staking word onthou

01 Mei 2017John Meakin

Veronderstel vir ’n oomblik dat u werkgewer na u kom met die nuus dat dit voortaan nodig sal wees om langer ure vir ’n laer loon te werk. Elkeen in u bedryf sal inderdaad dieselfde opoffering moet maak. Tensy u hierdie nuwe werksomstandighede aanvaar sal u van u werk “uitgesluit” en verhinder word om te werk – u werk sal nie meer bestaan nie.

Lees Meer...
^