Het Jesus die Sabbatsgebod oortree? |
01 Mei 2006Rod Reynolds |
Feitlik enigiemand wat aan Christendom blootgestel is, weet dat Jesus Christus in 'n milieu grootgeword het wat gedrenk was in Ou Testamentiese skrifture; Hy het dit geken, aangehaal en daarvolgens geleef. |
Lees Meer... |
Die antwoord op onverhoorde gebede |
01 Mei 2006Richard F. Ames |
Bid u gereeld? Wanneer u bid, verwag u 'n antwoord? |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Koninkryk van God en nie bloot Christus as persoon nie? |
01 Mei 2006LKG Redaksie |
In Handelinge 8, waar ons lees dat Filippus die evangelie aan die Samaritane verkondig het, lees ons hy het “Christus aan hulle verkondig” (vers 5). Waarom verkondig u tydskrif dan die Koninkryk van God en nie bloot Christus as persoon nie? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: ’n Honger om God se Woord te hoor! |
01 Mei 2006Douglas S. Winnail |
Die 21ste eeu het begin met 'n godsdiensoplewing wat baie wêreldleiers en geleerdes verbaas het. Fundamentalistiese godsdiensbewegings versprei in Afrika, China, Rusland en Suid-Amerika. |
Lees Meer... |
Persoonlik - Is u moontlik mislei? |
01 Maart 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
U het waarskynlik al die gesegde gehoor wat aan die sirkusmagnaat Phineas T. Barnum toegeskryf word: “Daar word elke minuut 'n stommerik gebore.” Amper almal van ons is ten minste 'n paar keer in ons lewens mislei. |
Lees Meer... |
Daar kom 'n nuwe wêreld! |
01 Maart 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Lê daar ’n “beter wêreld” voor? Kan u die glorieryke toekoms wat voorlê, visualiseer? |
Lees Meer... |
Paasfees: Broei u op 'n mite? |
01 Maart 2006William Bowmer |
Wat beteken Paasfees vir u? Is dit 'n tyd om helderkleurige eiers en heerlike sjokolade te eet? Is dit 'n geleentheid om 'n nuwe Paashaasuitrusting vir die kinders se vermaak aan te skaf? Of is dit 'n dag wanneer Christene die dood en opstanding van hul Verlosser, Jesus Christus, moet herdenk? |
Lees Meer... |
Berei voor vir die Pasga |
01 Maart 2006Don Davis |
Na sononder op 14 Nisan (Dinsdag, 11 April 2006), sal lidmate van God se Kerk vergader vir die mees gewyde gebeurtenis op Sy heilige kalender—die Pasga. |
Lees Meer... |
Aborsie: 'n Hedendaagse Groot Slagting? |
01 Maart 2006Douglas S. Winnail |
Wat is die ware betekenis van die aborsiegeskil? |
Lees Meer... |
Laat u lig skyn |
01 Maart 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Ons leef in 'n uiters bose wêreld! Wanneer ons byvoorbeeld dink aan die geweld, swaarkry en armoede van party van ons Westerse landgenote—en elders—en aan talle ander wreedhede wat regoor hierdie aarde gepleeg word, is dit duidelik dat Christus binnekort moet kom! |
Lees Meer... |