http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Die werke van Sy Hande - Swart gate: Leviatans van die kosmiese ruimte

01 Mei 2019Wallace G. Smith

Terwyl swart gate nog gehul is in baie geheimenisse, laat ons hulle vir ’n oomblik ondersoek – verseker van ’n veilige afstand af – en probeer om ’n vlugtige blik op hulle Skepper te kry Wie in die krag en wysheid van Sy werke vertoon word.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Wat beteken dit om Christus te verkondig?

31 Maart 2019LKG Redaksie

Wanneer ons in Handelinge 8 lees van Filippus wat die Evangelie aan die Samaritane verkondig het, lees ons dat hy “Christus aan hulle verkondig” (vers 5). Waarom verkondig u tydskrif dan die Koninkryk van God en nie net die persoon van Christus nie?

Lees Meer...

Tem die sosiale media monster

01 Maart 2019Gerald Weston

Facebook, Twitter, Instagram en soortgelyke media was veronderstel om ons almal nader aan mekaar te bring. In plaas daarvan is dit besig om ons samelewing te verdeel en ons denke te hervorm.

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Oorlogvoering onder u vel

01 Maart 2019Wallace G. Smith

Mikroskopiese patogene – soos dodelike bakterieë, virusse, swamme en parasiete – mag so klein wees dat hulle nie gesien kan word nie, maar hulle is oral. Wat staan tussen u en hierdie bedreigings om u lewendig en gesond te hou? Een van die groot wondere van God se ontwerp: Die menslike immuunstelsel.

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Amerika bereik sy geopenbaarde bestemming

01 Maart 2019Douglas S. Winnail

Voortgedryf deur ’n doel van vasberadenheid en eindbestemming voor oë, brei die Verenigde State van kus tot kus uit. Was ’n onsigbare hand aan die werk? Was Amerika net gelukkig? Was dit ’n toevalligheid van die geskiedenis of die gevolg van skerpsinnige Amerikaanse diplomasie?

Lees Meer...

Dit is tyd om wakker te word!

01 Maart 2019Gerald Weston

Ons bespreek die verloop van wêreldnuus soos wat dit verband hou met Bybelse profesie en ons het gewoonlik ’n opvolg-aanbieding vir diegene wat belangstel om meer oor die Kerk wat die Wêreld van Môre borg, te leer.Die gemiddelde persoon ken nouliks onlangse geskiedenis, nog minder ons geskiedenis van lank gelede wat ’n wonderlike waarheid met beduidende implikasies openbaar. 

Lees Meer...

Die werklike Jesus Christus

01 Maart 2019Richard F. Ames

Verwarring oor Jesus is aan die orde van die dag! Sommige mense glo dat Hy in die eerste eeu bloot ’n invloedryke prediker was. Party mense beweer dat Hy nooit bestaan het nie en net ’n mite is! Wie was dan die Ware Jesus Christus?

Lees Meer...

Die waarheid agter die Protestantse Hervorming: Engeland rebelleer teen Rome

01 Maart 2019Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wat is die waarheid agter die Hervorming in Engeland? Verteenwoordig dit ’n terugkeer na die ware geloof wat deur Jesus Christus oorgelewer is? Hierdie reeks artikels bevat verrassende feite wat u in ag behoort te neem!

Lees Meer...

Dagga - Is daar enige goeie rede om bedwelmd te raak?

01 Januarie 2019Stuart Wachowicz

In die tweede gedeelte van ons reeks oor Marihuana ondersoek ons die argumente wat sommige mense het om pot te wettig tot voordeel van individue en die gemeenskap.

Lees Meer...

Ontsluit die geheime van die Bybel!

01 Januarie 2019Richard F. Ames

Dit lyk asof die Bybel geheimsinnig en moeilik kan wees om te verstaan. Tog bevat dit die opwindendste, verstand stimulerende inligting wat die wêreld ooit kan ken! Indien u hierdie sewe sleutels gebruik, kan u die geheime van die Bybel vir uself ontsluit!

Lees Meer...
^