Sewe Lesse uit Job - Beproewinge en Toetse |
01 September 2002John H. Ogwyn (1949–2005) |
Waar was u toe u van die tragiese gebeure van 11 September 2001 te hore gekom het? Ekself was onderweg na Abilene Texas, en het kort na my vertrek van die huis af die eerste berigte oor die motorradio gehoor. |
Lees Meer... |