http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Ruim die warboel op

01 Julie 2025Gerald Weston

My vrou het onlangs vir jong volwasse vroue ’n klas aangebied oor hoe om hulle huise skoon huis te hou. Dit mag dalk vir sommige mense seksisties klink, maar die waarheid is dat wanneer ’n huis netjies en ordelik is, dit waarskynlik ’n vrou is wat leiding geneem het om dit te doen.

Lees Meer...

O Kanada!: Saad van voorspoed

01 Julie 2025Stuart Wachowicz

Kanada en die ander nasies van Britse afkoms is geseën met oorvloed wat ons nie as vanselfsprekend behoort te aanvaar nie.

Lees Meer...

Die Gees van Pinkster

01 Mei 2025Rod McNair

God het die Heilige Gees aan Sy Kerk gegee op Pinksterdag, maar baie min mense verstaan vandág die betekenis van hierdie Heilige Dag. God se Heilige Gees is noodsaaklik vir ’n ware Christelike lewe maar mense is onbewus van wat dit is, wat Pinkster werklik behels en wat hierdie dinge vandag vir Christene beteken!

Lees Meer...

Die volgende D-dag

01 Mei 2025Wallace G. Smith

Tagtig jaar gelede het die Geallieerdes die grootste see-aanval in die menslike geskiedenis uitgevoer. Sou hulle dit vandag kon doen? Sou dit ooit nodig wees? Profesie verskaf die antwoorde.

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: Roep God ons of kies ons Hom?

01 Mei 2025LKG Redaksie

In Johannes 6:44 word gesê dat God die Vader ons na Jesus Christus toe trek en dat ons nie uit ons eie na Hom kan kom nie. Ek het altyd gedink dat ons ’n vrye wil het om ons eie keuses te maak. Dit lyk egter of hierdie vers impliseer dat ons nie regtig ’n keuse hierin het nie. Het ons ’n sê in die saak of nie?

Lees Meer...

O Israel, maak gereed om julle God te ontmoet

01 Mei 2025Gerald Weston

Hierdie tydskrif voorspel reeds vir 25 jaar al die vervulling van Bybelse profesie. Hoe kan u bevestig dat dit wat ons sê die waarheid is?

Lees Meer...

Waarom ons nog steeds die Wêreld van Môre nodig het

01 Mei 2025Gerald Weston

Die heel eerste uitgawe van Tomorrow’s World is in Mei 1999 gepubliseer en 25 jaar later gaan God voort om hierdie tydskrif in staat te stel om die waarheid, profesie en hoop te verkondig. Dit het my nou die dag getref: Soms is ons hier by die Wêreld van Môre te ver voor met die plan

Lees Meer...

Ondervinding is nie die beste leermeester nie

01 Mei 2025Jonathan McNair

Ondervinding is nie die beste leermeester nie Daar is sekerlik waarde in ondervinding, maar met behoorlike instruksie kan ons ons kinders waardevolle lesse leer sonder om hulle oor te laat aan ’n pynlike lewe.

Lees Meer...

Oorlog van die wêrelde

01 Mei 2025Peter Nathan

Dekades na dié beroemde roman beleef die Midde-Ooste ’n werklike konflik wat ’n agressor, so onversoenlik soos H. G. Wells se buitewêreldse invallers, betrek.

Lees Meer...

Dit Is Londen Wat Roep: Die VK immigrasie-krisis

01 Mei 2025Scott D. WInnail

Waarom is die Westerse nasies in ’n immigrasie-stryd gewikkel? Wat sal die lot wees van die immigrante-bevolkings? Die Bybel voorsien antwoorde.

Lees Meer...
^