http://www.wvm.co.za/tv-programme.php
logo

TV-Programme

Die Wêreld van Môre vervaardig bekroonde TV-programme in Engels, Frans en Spaans met vertalings in ander tale, met inbegrip van Oekraïens en Russies. Hierdie programme is beskikbaar op die Internet en televisie-stasies regoor die wêreld. Die Wêreld van Môre publiseer ook ander visuele mediums asook Webcasts en Telecasts. Jammer, ons kan dit nog nie in Afrkaans aanbied nie, maar indien u Engels verstaan, kan u ons TV-log op die Engelse webwerf vind van al die TV-kanale waar u hierdie uitsendings kan ontvang. Klik slegs op die skakel hieronder.


^