Drie profesieë wat u lewe sal verander |
| 01 Januarie 2026Gerald Weston |
|
Wanneer ons sien hoe profesieë wat jare gelede geskryf is gestalte aanneem, weet ons wat in die bladsye van u Bybel openbaar word, wel in die toekoms voorlê. |
| Lees Meer... |
Dit is Londen wat roep: Die gesondheid van die nasie |
| 01 Januarie 2026Peter Nathan |
|
Brittanje se gesondheidsprobleme behoort ons te herinner dat God se instruksies aan die antieke Israel deesdae nog van toepassing is. |
| Lees Meer... |
O Kanada: Klein dingetjies wat die wêreld verander |
| 01 Januarie 2026Stuart Wachowicz |
|
Ons lewens is verryk deur oënskynlik eenvoudige ontdekkings, somtyds so skynbaar alledaags dat ons versuim om hulle vernuftigheid raak te sien. |
| Lees Meer... |
Wat die wêreld van Amerika nodig het |
| 01 Januarie 2026Wallace G. Smith |
|
Wat Amerikaners ook al van hulle nuwe regering begeer, wát het die wêreld van die Verenigde State nodig? |
| Lees Meer... |
’n Teken van God se skepping: Selfs die winter verheerlik Hom |
| 01 Januarie 2026Jonathan McNair |
|
Kulture regoor die wêreld het lankal die kortste dag van die jaar (21 of 22 Desember in die Noordelike halfrond en 20 of 21 Junie in die Suidelike halfrond) as ’n dag vir spesiale seremonies en vierings beskou. |
| Lees Meer... |
’n Toekomsblik ná die verkiesing |
| 01 Januarie 2026Gerald Weston |
|
Wat kan ons dus oor die volgende vier jaar verwag? Kan die Trump-administrasie Amerika se probleme oplos? |
| Lees Meer... |
Wat behoort ons te doen met betrekking tot Kersfees? |
| 01 November 2025Rod McNair |
|
Die meeste mense vind die heidense oorsprong van Kersfees nie vreemd nie. Behoort daardie oorsprong enigsins saak te maak? |
| Lees Meer... |
Dit is Londen wat roep: Die vernietigende gevolge van regeringstoesmeerdery |
| 01 November 2025Scott D. WInnail |
|
Mense verlang daarna om hulle leiers en nasies te vertrou. Wat gebeur egter wanneer die leiers hulle burgers se vertroue skaad. |
| Lees Meer... |
Glo ons in demokrasie? |
| 01 November 2025Wallace G. Smith |
|
Ten spyte van al die uitroepe dat ons “demokrasie moet red”, vra min mense blykbaar of dit die moeite werd is óm demokrasie te red? |
| Lees Meer... |
O Kanada!: Calgary se waterkrisis: ’n Wekroep |
| 01 November 2025Gary Molnar |
|
Vars, drinkbare water is krities noodsaaklik vir menslike lewe – Kanada se water-infrastruktuur werp lig op ernstige probleme. |
| Lees Meer... |