http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Vrae & Antwoorde: Hasies, eiers en ... Jesus Christus se opstanding?

01 Maart 2021LKG Redaksie

Watter verband is daar enigsins tussen kleurryke eiers en hasies en Christus se dood en opstanding?

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: Die verklaring van Arbroath en Brexit

01 Maart 2021Simon R.D. Roberts

Reeds sedert die Acts of Union in 1707, die koninkryke van Skotland en Engeland as Groot-Brittanje verenig het, het Skotland ’n ietwat gespanne verhouding met haar magtiger buurman in die suide gehad.

Lees Meer...

God leef!

01 Maart 2021Richard F. Ames

In ’n tydelike wêreld vol skeptici, is God enigsins nog ter sake? Is Hy ’n uitgediende idee of ’n lewende Skepper met wie u ’n ware verhouding kan hê? Die goeie nuus is dat God nie net ’n werklikheid is nie, Hy leef en Hy wag dat u met Hom kontak maak!

Lees Meer...

Pret en vervulling

01 Maart 2021J. Davy Crockett III

Ons almal het nodig om te ontspan, maar ons almal het ook méér as ontspanning nodig. Vir jonk en oud is ontspan belangrik om die gebalanseerde lewe te ontwikkel wat ons Skepper vir ons wil hê.

Lees Meer...

Sewe stappe na ’n vreugdevolle lewe

01 Maart 2021Wallace G. Smith

Die lewe van vandag kan ongelooflik stresvol wees. Beskerming, rus en gerusstelling blyk ons te ontwyk waar ons ookal soek. Ons almal smag na ’n gelukkige, tevrede gemoedstoestand, maar so baie van ons vind dat dit voortdurend buite ons bereik is. Is daar daadwerklike stappe wat ons kan neem om geluk te vind in ’n toenemend ongelukkige era?

Lees Meer...

Op die rand van Armageddon

01 Maart 2021Gerald Weston

Dokumente wat gedurende die Koue Oorlog opgestel is en wat dekades lank geheim gehou is, openbaar hoe ontstellend naby ons planeet aan ’n kern-Armageddon gekom het! Namate die wêreld al hoe groter risiko’s neem wat betref wapens met ondenkbare verwoestingsvermoë, openbaar Bybelprofesie die ware toekoms wat vir ons almal voorlê.

Lees Meer...

Waarom so min vreugde?

01 Maart 2021Gerald Weston

“Daar is ’n oorsaak vir elke gevolg”, is ’n eenvoudige bewering, maar hoeveel mense dink regtig daaraan of verstaan dit enigsins? Hoeveel mense besef dat die persoonlike toepassing van sulke praktiese wyshede hulle lewens kan verander?

Lees Meer...

Die sonde van vooroordeel, voortrekkery en partydigheid

01 Januarie 2021Roger Meyer

Die Westerse media gebruik dikwels onnadenkend die woorde vooroordeel en partydigheid. Die woord vooroordeel beskryf ’n partydige en negatiewe gesindheid teenoor ’n ander persoon of groep mense en die gevolg daarvan is gewoonlik onverdraagsaamheid en openlike vyandigheid teenoor hulle.

Lees Meer...

Sewe tekens van die Wederkoms

01 Januarie 2021Richard F. Ames

Jesus Christus sal terugkeer! Terwyl baie mense beweer dat ons nie kan weet wanneer Hy sal kom nie, gee die Bybel duidelike tekens aan ons wat vir ons aandui dat die tyd naby is.

 

Lees Meer...

Wat beteken “laat u koninkryk kom”?

01 Januarie 2021Gerald Weston

“Die Onse Vader” is vir baie mense bekend, maar hoeveel mense wat dit herhaal, verstaan wat hulle eintlik bid?

Lees Meer...
^