http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

“... sonder dat iemand hulle verskrik”

01 November 2021Gerald Weston

’n Mens mag dalk dink dat die jaar 2020 as een van die moeilikste jare in die moderne geskiedenis bekend sal staan. Ons het onrus in baie lande en streke regoor die wêreld gesien, vanaf lande in Sentraal- en Suid-Amerika, tot in die Verenigde State, Europa en Hongkong. COVID-19 is iets wat ons dalk almal graag sal wil vergeet, maar die grootste nalatenskap daarvan kan dalk die jare lange ekonomiese impak wees en wanneer ekonomieë in duie stort, volg daar gewoonlik slegte dinge.

Lees Meer...

Vakansiedae of Heilige Dae?

01 November 2021Richard F. Ames

Wat vier u en waarom? Het die hedendaagse hoofstroom Christendom belangrike waarhede verdoesel oor die onderhoudings wat God aan Sy volk gegee het? Die waarheid oor God se eie Heilige Dae kan u nader aan u Verlosser bring en u lewe vir altyd verander!

Lees Meer...

Behoort u die “Sondaar se Gebed” op te sê?

01 November 2021Gerald Weston

Wat presies is hierdie gebed? Is dit die weg tot redding? Wéét u? Het u dit al ooit gebid? Indien wel, is u nou gered? Baie mense dink hulle is, maar steek daar meer in Christelikheid as om ’n eenvoudige gebed te herhaal – selfs met groot opregtheid? Is redding so maklik? Is dit alles reeds vir u gedoen of vereis God iets meer van u?

Lees Meer...

Wanneer kinders die kennis van die Skepper ontsê word

01 November 2021J. Davy Crockett III

Verwyder een deurslaggewende element en die samelewing val uitmekaar. ’n Oupa het my een keer van ’n ervaring wat hy met sy tienjarige kleinseun gehad het vertel. Oupa het die seun gevra: “Wat leer julle deesdae op skool?”

Lees Meer...

Die Slag van Brittanje [The Battle of Britain]: Goddelike ingryping

01 September 2021Simon R.D. Roberts

My oorlede skoonpa het in 1940 as agtjarige seuntjie, in verbystering beleef hoe die Slag van Brittanje oor die suide van Engeland gewoed het. Brittanje se oorlewing het afgehang van hierdie luggeveg en dapper vlieëniers het gesukkel om die inval [vanuit Duitsland] te voorkom.

Lees Meer...

Streef na die barmhartigheid van Christus

01 September 2021Josh Lyons

Jesus was dikwels met deernis gevul teenoor diegene in nood. Sal u deur Sy voorbeeld leer? Om medelye soos Christus s’n na te streef en daarin te groei, is veral belangrik tydens die COVID-19-pandemie.

Lees Meer...

Staan Amerika voor ’n tweede burgeroorlog

01 September 2021Gerald Weston

Die geweld wat in die V.S. se strate ontstaan het die wêreld se aandag aangegryp. Watter magte het die nasie tot op hierdie punt gebring?​ Strate gevul met woedende mense, stede oorgegee aan chaos, Wat beteken dit alles?

Lees Meer...

Is “Big Brother” aan die kom?

01 September 2021Rod McNair

Die pandemie is besig om deur middel van tegnologie wat privaatheid skend, die weg te baan vir die vervulling van profesie.​ Die vooruitgang in tegnologie wat privaatheid skend is vinnig besig om die weg te baan vir die vervulling van profesie.

Lees Meer...

Is “Big Brother” aan die kom?

01 September 2021Rod McNair

Die pandemie is besig om deur middel van tegnologie wat privaatheid skend, die weg te baan vir die vervulling van profesie.​ Die vooruitgang in tegnologie wat privaatheid skend is vinnig besig om die weg te baan vir die vervulling van profesie.

Lees Meer...

Die Prins Van Vrede

01 September 2021Gerald Weston

Die mensdom mag as geheel na vrede smag, maar oorlog is duidelik die gunsteling spel van te veel van hulle. Nietemin, die boodskap van die Wêreld van Môre is dat daar vrede na hierdie wêreld wat in chaos is sal kom. 

Lees Meer...
^