Vinnig om te oordeel |
01 Mei 2020Roger Meyer |
Die moderne wêreld ignoreer antieke wysheid. Baie mense is deesdae vinnig om ander te veroordeel wanneer hulle ’n beskuldiging hoor of sien – selfs al is daar geen bewyse nie. Op sosiale media versprei nuus soos ’n veldbrand vol haatlike, venynige opmerkings en gruwelike dreigemente – soms sluit dit ook liggaamlike skade en dood in – teenoor die beskuldigde. |
Lees Meer... |
Waarom is ons in die ruimte? |
01 Mei 2020Gerald Weston |
Die ruimtewedloop vat weer vlam! Behoort dit so te wees? Is die voordele van ruimtereise die risiko’s werd? Dit is nodig dat ons perspektief kry oor ons pogings oor die finale grens. |
Lees Meer... |
Die werke van Sy hande: Daar is ’n gaatjie in die emmertjie |
01 Mei 2020Stuart Wachowicz |
In die wonderlike katalogus van lewende dinge wat die aarde vul, ontdek ’n mens ’n magdom voorbeelde van ongelooflike ingewikkeldheid wat aantoon hoe kompleks lewensvorme en hulle siklusse kan wees. |
Lees Meer... |
Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Die “globale Suide” versus die liberale Weste |
01 Mei 2020William Williams |
Baie mense is bekend met die geweldige impak wat belydende Christelike evangelisasie het op die verspreiding van die Bybel en Judeo-Christelike waardes oor die hele wêreld. Sulke pogings het vir meer as vier eeue lank, ontwikkelende kulture beïnvloed. |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Die moeisame weg en die ligte las |
01 Mei 2020LKG Redaksie |
As die poort nou en die pad smal is, soos Jesus Christus in Matthéüs 7:13-14 sê, hoe kan Sy juk dan maklik en Sy las lig wees (Matthéüs 11:30)? Verduidelik asseblief hierdie skynbare teenstrydigheid. |
Lees Meer... |
Stukke van die profetiese legkaart in Europa? |
01 Maart 2020Gerald Weston |
Die Britte was moeg daarvoor dat Brussel aan hulle voorskryf watter komkommers aan die Europese Unie se kwaliteitstandaarde voldoen en bemark mag word. Dit was egter ’n geringer kwessie in vergelyking met visvangkwotas wat geplaas was op die waters wat die Britte as hulle eie beskou het. |
Lees Meer... |
Waarom Paasfees vier? |
01 Maart 2020Gerald Weston |
Wat het vierings tydens Paasfees [Easter] met die Bybelse weergawe van Jesus se dood en opstanding te doen? Om die waarheid te sê, baie min of heeltemal niks.Baie min mense sal ernstig bevraagteken waarom hulle die dinge doen wat hulle doen. |
Lees Meer... |
Wat is die aantrekkingskrag van Shariawet? |
01 Maart 2020Dexter B. Wakefield |
|
Lees Meer... |
’n Meditasie met betrekking tot brood en leë rakke |
01 Maart 2020J. Davy Crockett III |
|
Lees Meer... |
Die duiwel se dodelike misleidings |
01 Maart 2020Richard F. Ames |
|
Lees Meer... |