Persoonlik - Hoekom verlaat mense die Kerk? |
01 Mei 2010Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Miljoene Amerikaners het gedurende die laaste dekade of twee die “hoofstroom” Christendom verlaat! Die situasie is soortgelyk in Brittanje, Kanada en elders. Baie mense word eenvoudig koudgelaat deur wat hulle “georganiseerde godsdiens” noem. |
Lees Meer... |
Satan en sy demone |
01 Mei 2010Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Bestaan daar werklik ’n Duiwel? Het hy regtig miljoene geestelike wesens onder sy beheer? Kan hulle u affekteer? U behoort te weet! |
Lees Meer... |
Gebed: Ons lewenslyn na God |
01 Mei 2010Richard F. Ames |
Ons lewe in spanningsvolle en gevaarlike tye. Ons besige omgewings kan ons gefrustreerd, angstig en selfs somtyds kwaad maak. Indien u in ’n groot stad woon spandeer u waarskynlik ure om te pendel in druk verkeer. |
Lees Meer... |
Waarom maak God Gesond? |
01 Mei 2010Rod McNair |
Indien u genesing benodig, behoort u die antwoord op hierdie vraag te ken! |
Lees Meer... |
Bybelse beginsels van gesondheid |
01 Mei 2010Douglas S. Winnail |
Is gesondheid ’n middel tot ’n doel, of is dit ’n doel opsigself? Hoe kan ons gesondheid vind en behou in ons moderne wêreld? |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Mattheüs 18:20 |
01 Mei 2010LKG Redaksie |
In Mattheüs 18:20 sê Jesus: “Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde”. Beteken dit dat individuele Christene vir hulself kan besluit wanneer en waar hulle op die jaarlikse Heilige Dae en op die weeklikse Sabbatte kan aanbid? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Tekens van rampspoed Daar Onder? |
01 Mei 2010Douglas S. Winnail |
Wat is werklik besig om in die land “Daar Onder” te gebeur? Suid-oostelike Australië het vroeg in Februarie 2009 een van die ergste natuurrampe wat nog ooit geboekstaaf is in dié land se geskiedenis, beleef. |
Lees Meer... |
Persoonlik - Die Probleem van Bybelongeletterdheid |
01 Maart 2010Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Die Bybel beskryf ’n tyd van massiewe misleiding wat vir ons voor die deur lê. Wêreldtoestande en spesifieke profesieë dui daarop dat ons nou werklik in die Bybelvoorspelde “laaste dae” is – die laaste paar jaar van hierdie wêreld se beskawing. |
Lees Meer... |
God se Koninkryk is ’n WERKLIKE Regering |
01 Maart 2010Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Baie mense dink aan die Koninkryk van God as iets abstrak, maar u Bybel openbaar dat dit ’n werklike wêreld-regerende regering sal wees wat deur Jesus Christus gelei sal word, en waarin vandag se Christene ’n wonderlike rol sal speel! |
Lees Meer... |
Sal die dooies weer lewe? |
01 Maart 2010Richard F. Ames |
Die meeste van ons het al die verlies aan ’n geliefde, ’n vriend of buurman deur die dood ondervind. Dood ontnugter ons. Wanneer iemand na aan ons sterf, neem ons die tyd – of behoort ons die tyd af te staan – om die dieper vrae van die lewe te oorweeg. Wat gebeur nadat ’n persoon gesterf het? Sal ons ooit ons geliefdes weer sien? |
Lees Meer... |