Watter Christus aanbid U? |
01 September 2004Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Namate die einde van hierdie era nader, is dit absoluut noodsaaklik dat u en u geliefdes in pas is met die God van die Skepping. Hy is die enigste Een wat u waarlik kan beskerm en lei deur die traumatiese jare wat voorlê. |
Lees Meer... |
Die wêreld na die Derde Wêreldoorlog |
01 September 2004Richard F. Ames |
Die mensdom is voortdurend besig om wapens van massa vernietiging uit te vind en te vervaardig. Die wapens van die Eerste Wêreldoorlog dood 10 miljoen mense. Die wapens van die Tweede Wêreldoorlog dood 55 miljoen. |
Lees Meer... |
Profesieë in Vervulling: Europa en die Vatikaan se Agenda |
01 September 2004Douglas S. Winnail |
Merkwaardige ontwikkelings in Europa mag binnekort ’n hoogtepunt bereik in een van die deurslaggewendste gebeure in die geskiedenis van die vasteland. |
Lees Meer... |
Leer om die Weg na Vrede toe te pas |
01 September 2004John H. Ogwyn (1949–2005) |
Met die naderende lentefeeste, is ons gedagtes behoorlik gevestig op die vinnig naderende tyd wat ons noem “die wêreld van môre” – ’n tyd wanneer die nasies nie meer oorlog sal voer of dit onderrig nie en mense vrede en veiligheid regoor die wêreld sal geniet. |
Lees Meer... |
Satan se middele |
01 September 2004Douglas S. Winnail |
Weet u hoe die duiwel te werk gaan en waarom? |
Lees Meer... |
Samaritane: Oud en nuut |
01 September 2004Robert J. Thiel |
Beide die Ou en die Nuwe Testament vermeld die Samaritane. Terwyl die wêreld in die algemeen daarvan hou om op die gelykenis van “die barmhartige Samaritaan” te fokus, word daar nie gefokus op dít wat die Samaritane (en selfs die Israeliete wat hul verkeerde waardes gedeel het), verteenwoordig het nie. |
Lees Meer... |
Persoonlik - God is in beheer |
01 Julie 2004Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Gebeure ontwikkel nou veel vinniger as ooit tevore hoe nader ons aan die Wederkoms van Jesus Christus kom. Christus sal binnekort hier op aarde wees as Koning van konings. Ons kan juig daaroor! Tog, soos ons almal weet, sal dit definitief veel slegter gaan voordat dit beter begin gaan. |
Lees Meer... |
Profesie snel voort |
01 Julie 2004Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Dit gebeur uiteindelik! Die panorama van gebeure in die laaste dae wat lei tot die Wederkoms van Christus raak sigbaar vir diegene wat oë het om te sien. |
Lees Meer... |
Sleutels tot Doeltreffende Gebed |
01 Julie 2004Richard F. Ames |
Verhoor God vandag nog gebede? Verhoor Hy u gebede? U gebede kan verhoor word met dramatiese resultate! |
Lees Meer... |
Verstaan die Visie! |
01 Julie 2004Douglas S. Winnail |
Het u werklik die visie verstaan wat Jesus Christus na hierdie aarde gebring het en wat Sy dissipels verkondig het aan hierdie wêreld? Begryp u werklik die omvang van die visie wat God aan Sy profete van ouds geopenbaar het? Watter impak het hierdie visie van die toekoms op u verstand gehad? Het die realiteit van daardie visie u lewe enigsins verander? |
Lees Meer... |