http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Wie wil vir ewig lewe?

01 September 2022Rod McNair

Wat bied die hiernamaals? Dit mag dalk nie wees wat u verwag nie, maar dit is mooier as wat u uself kan indink.

Lees Meer...

Vergete lesse van die geskiedenis

01 September 2022Douglas S. Winnail

Is toenemende nuwe idees aangaande seks en moraliteit slegs ’n oplewing van foute uit die verlede wat veroorsaak het dat vorige kulture misluk het?

Lees Meer...

Aanlyn seksuele teisering: Wat kan u doen?

01 September 2022Simon R.D. Roberts

Ouers oral oor behoort bekommerd te raak dat hierdie soort gedrag in ons skole gerapporteer word, en moet erken dat hulle die primêre verantwoordelikheid het om hulle kinders te leer hoe om gepas op te tree teenoor lede van die teenoorgestelde geslag, nie die skoolstelsel nie.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Roep God ons, of kies ons Hom self?

01 Julie 2022LKG Redaksie

Ek lees in Johannes 6:44 dat dit God die Vader is wat ons tot Sy Waarheid roep en dat ons Hom nie kan kies tensy Hy ons na Hom toe trek nie. Ek het gedink ons het die vryheid wat ons toelaat om Hom sélf te kies, maar hierdie vers laat dit lyk asof ons nie ’n keuse het nie. Het ons?

Lees Meer...

Sê totsiens vir “Mamma” en “Pappa”

01 Julie 2022Gerald Weston

Om die Britse joernalis en TV-persoonlikheid, Piers Morgan, aan te haal: “Het die wêreld gek geraak?” Dit wil so voorkom, maar helaas, daar is meer as dít hieraan verbonde – daar is ’n beplande agenda agter hierdie dwaasheid.

Lees Meer...

Is God waarlik werklik vir u?

01 Julie 2022Gerald Weston

Niemand van ons het God al van aangesig tot aangesig gesien nie. Tog beweer miljarde mense dat hulle in Hom glo. Hoe werklik is Hy vir u?

Lees Meer...

Waarom werk?

01 Julie 2022Rod McNair

Met die regte begrip is dit moontlik om u werk van ’n vloek na ’n seën te verander, soos wat God dit bedoel het!

Lees Meer...

Na ons eie beeld

01 Julie 2022Wallace G. Smith

Ons pogings om God te speel op die gebied van kunsmatige intelligensie het ons iets belangriks geleer oor wat dit is om ’n mens te wees.

Lees Meer...

Eie[r]soortige uitvinding

01 Julie 2022Stuart Wachowicz

Die kans is goed dat u nog nooit van Joseph Leopold Coyle gehoor het nie – maar waarskynlik gebruik u elke dag sy uitvinding.

Lees Meer...

Bid vir die vrede van Jerusalem

01 Julie 2022Peter Nathan

Daar sal vrede in Jerusalem wees in die toekoms – maar nié deur menslike politiek en diplomasie nie.

Lees Meer...
^