Die krag van godsdiens |
| 01 Mei 2016Roderick C. Meredith (1930-2017) |
|
Is godsdienstige dweepsug iets wat “elders” gevind word? Kan u eie nasie onder die invloed van ’n sterk godsdienstige leier val? U Bybel openbaar die antwoord! |
| Lees Meer... |
O, Kanada! Humboldt se nederige moeras |
| 01 Mei 2016Stuart Wachowicz |
|
Kleiner gemeenskappe soos Humboldt – of dit nou in Kanada is of op enige ander plek op die planeet – word gedurig met die uitdaging van die veilige wegdoen van rioolwater gekonfronteer. |
| Lees Meer... |
Ryke kom en gaan |
| 01 Mei 2016Richard F. Ames |
|
Van die antieke Babilon tot die moderne Europa, het 6,000 jaar se beskawing die eb en vloed van eens groot en nuwe groot wêreldmoondhede gesien – met een waaroor geprofeteer is wat nog moet kom. |
| Lees Meer... |
Kunsmatige intelligensie: Belofte of euwel? |
| 01 Mei 2016Wallace G. Smith |
|
Sal masjien-intelligensie ’n omwenteling in die menslike beskawing teweegbring – of dit tot op die rand van vernietiging neem? Wat voorspel die toekoms vir die mensdom? |
| Lees Meer... |
Te veel van ’n goeie ding? |
| 01 Mei 2016Richard Franz |
|
Kan ’n surplus brandstof net so skadelik wees as as ’n tekort? |
| Lees Meer... |
Môre se Jeug: Die Kerk en die jeug |
| 01 Mei 2016Jonathan McNair |
|
Vir die meeste jongmense deesdae is kerk en godsdiens in die daaglikse lewe van min belang. In vergelyking met skool, die sosiale media, populêre vermaak, sport en ander afleidings, is kerk nie aanloklik nie en ook nie ter sake nie. |
| Lees Meer... |
Vrae en antwoorde: Moet diegene wat die Heilige Gees het alkoholiese drank vermy? |
| 01 Mei 2016LKG Redaksie |
|
Moet diegene wat die Heilige Gees het alkoholiese drank vermy? |
| Lees Meer... |
Profesieë neem gestalte aan: Komende eindtydse konflikte |
| 01 Mei 2016Douglas S. Winnail |
|
Baie moderne geleerdes kom tot die gevolgtrekking dat “die enigste beskikbare gids” vir politieke wetenskaplikes die menslike logika is, asook patrone van menslike gedrag wat met verloop van tyd onderskei kan word. |
| Lees Meer... |
Vrae en antwoorde: Goeie Vrydag |
| 01 Maart 2016LKG Redaksie |
|
Wat openbaar “Goeie Vrydag” aangaande Christus se dood en opstanding? |
| Lees Meer... |
Môre se Jeug: Mentors Maak Baie Saak |
| 01 Maart 2016Phil Sena |
|
Jy gaan iets nodig hê om daardie vis mee skoon te maak”. My vriend oorhandig toe aan my ’n splinternuwe Swisterse weermagmes, steeds nog in die verpakking. |
| Lees Meer... |