http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Die Volksmoord [Holocaust]: Nooit weer nie?

06 Januarie 2023John Meakin

Die Volksmoord-regime van Nazi-Duitsland is nou verby, maar die volksmoord mentaliteit bly voortbestaan. Sal ons ooit ’n einde daaraan kan maak?

Lees Meer...

’n Katastrofiese storm is aan die kom!

06 Januarie 2023Gerald Weston

Ons staar ’n sameloop van katastrofes op ’n wêreldskaal in die gesig – dit sal ons ruïneer tensy ons die enigste weg na opregte vrede vind.

Lees Meer...

Wat is die grootste realiteit?

06 Januarie 2023Richard F. Ames

In ’n wêreld van “fopnuus” en “realiteit-televisie”, hoe kan ons die regte perspektief behou van wat werklik die meeste saak maak? Baie wetenskaplikes en filosowe beweer dat hulle die belangrikste basis van werklikheid soek. Tog weier hulle om die bewyse te aanvaar wat so ooglopend is!

Lees Meer...

Die vierde perderuiter: Siekte epidemies

06 Januarie 2023Douglas S. Winnail

COVID-19 is net een van baie betekenisvolle geprofeteerde eindtydse epidemies wat op ons planeet verwoesting sal saai. Bybelse profesieë wat waarsku oor gevare aan die einde van hierdie huidige tydperk, gebruik die beelde van vier perderuiters om verskriklike gebeure te beskryf wat oral op die aarde sal afspeel net voor die Wederkoms van Jesus Christus.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Is die kruis werklik ’n Christelike simbool?

06 Januarie 2023LKG Redaksie

Dit wil voorkom asof elke Christen wat ek ken ’n halssnoer met ’n kruis daaraan dra of ’n kruisvormige bufferplakker op hulle motor het – ek is dus verbaas dat u geen kruisbeelde in u tydskrif gebruik nie. Waarom nie?

Lees Meer...

Waarheen is ons woede besig om ons te lei?

06 Januarie 2023Gerald Weston

Die kloof tussen ryk en arm word al hoe groter en meer opvallend. Daar is vurige meningsverskille tussen mense binne landsgrense. Verskillende rasse en stamme kom nie altyd oor die weg nie. Ongeveer die helfte van ons is manlik, die ander helfte is vroulik – maar selfs dít word as te eenvoudig beskou, aangesien sommige mense dink dat daardie biologiese verskille te beperkend is. 

Lees Meer...

Die uitverkorenes en die redding van die mensdom

01 Januarie 2023Gerald Weston

Daar sal ’n dag aanbreek wanneer geweld tussen bure, stamme, nasies en rasse tot ’n einde sál kom en pandemies iets van die verlede sal wees. Ek begryp dat dit moeilik is om te glo, veral wanneer die mensdom se geskiedenis in ag geneem word, maar besef u dat dit die boodskap van die Bybelse profete en van Jesus Christus Self is? Hoe kan dit wees?

Lees Meer...

Die Gevaarlike “tye van die nasies”

01 Januarie 2023Richard F. Ames

Hou u Jerusalem dop? U Bybel maak melding van ’n mylpaal in Jerusalem gedurende die eindtyd wat ons wêreld sal skud, voordat Christus terugkeer!

Lees Meer...

Maak doop saak?

01 Januarie 2023Scott D. WInnail

Het u al ooit gewonder of die doop werklik belangrik is vir ware Christene? Het u dit al ooit bevraagteken of u op die regte wyse gedoop is? Ons kan dankbaar wees dat God hierdie vrae duidelik beantwoord in Sy geïnspireerde Woord, die Bybel.

Lees Meer...

Werk moderne moraliteit?

01 Januarie 2023Gerald Weston

Skandelike gedrag word deesdae beskou as prysenswaardig. Is dit nie tyd om te vra of die “nuwe moraliteit” die regte een is nie?

Lees Meer...
^