Die leiers wat ons verdien |
| 01 September 2025Jonathan McNair |
|
Waarom verkies hedendaagse demokrasieë nie regverdige en Godvresende leiers nie? Wanneer ons die Bybelse implikasies ondersoek met betrekking tot ons keuses, openbaar dit ’n ontnugterende waarheid. |
| Lees Meer... |
Dit is Londen wat roep: Die Aberfan-ramp: ’n Tragiese dag en ’n hoopvolle toekoms |
| 01 September 2025Simon R.D. Roberts |
|
Die Aberfan hartverskeurende ramp het die lewens van 116 kinders en 28 volwassenes geëis. Vir elke lewe wat verloor is voorsien God se Woord ’n diepgaande hoop vir die toekoms. |
| Lees Meer... |
Onthou Richard F. Ames |
| 01 September 2025Gerald Weston |
|
Dit is met groot hartseer dat ons u in kennis stel van die dood van die jarelange Evangelis, Richard Franklin Ames. Baie van u is bekend met mnr. Ames vanweë sy vele Tomorrow’s World-televisie uitsendings, tydskrif-artikels en boekies. |
| Lees Meer... |
Die stoeigeveg wat die geskiedenis verander het |
| 01 Julie 2025J. Davy Crockett III |
|
Een man se antieke vasberadenheid weerklink steeds regdeur die hedendaagse samelewing. |
| Lees Meer... |
Môre se gesinne vandag: Plant iets wat groei |
| 01 Julie 2025Rod McNair |
|
Wanneer u tuinmaak deel van u lewe maak – selfs net binnenshuis – kan dit werklik voordele hê vir u familie se gesondheid – fisies en geestelik! |
| Lees Meer... |
Hoe om Armagéddon vry te spring |
| 01 Julie 2025Richard F. Ames |
|
Is “Armagéddon” ’n stowwerige ou term in u Bybel – duisende jare oud en irrelevant??nie van toepassing vir ons tyd nie? Is dit dalk ’n ontnugterende realiteit wat ontelbare miljoene mense wat vandag leef – met inbegrip van u en u geliefdes – sal raak? Dis is nodig dat u weet wat die antwoord |
| Lees Meer... |
Ons abnormale normaal |
| 01 Julie 2025John Robinson |
|
In die laat 1990’s het die Arbeidersregering onder leiding van mnr. Tony Blair, referendums gehou om sekere magte en verantwoordelikhede na verskeie gedeeltes van die Verenigde Koninkryk oor te dra. |
| Lees Meer... |
Die wegraping-mite ontmasker |
| 01 Julie 2025Wallace G. Smith |
|
Die wegraping sal nooit gebeur nie – u kan dit bewys met niks anders as die onweerlegbare bewys van die Bybel. |
| Lees Meer... |
O Kanada!: Saad van voorspoed |
| 01 Julie 2025Stuart Wachowicz |
|
Kanada en die ander nasies van Britse afkoms is geseën met oorvloed wat ons nie as vanselfsprekend behoort te aanvaar nie. |
| Lees Meer... |
Dit is Londen wat roep: Die verdeelde Verenigde Koninkryk |
| 01 Julie 2025Peter Nathan |
|
In die laat 1990’s het die Arbeidersregering onder leiding van mnr. Tony Blair, referendums gehou om sekere magte en verantwoordelikhede na verskeie gedeeltes van die Verenigde Koninkryk oor te dra. |
| Lees Meer... |