http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Is Europa besig om vir oorlog voor te berei?

01 September 2020Rod McNair

Europa is toenemend besig om sy eie vermoë vir oorlogvoering uit te brei.
Watter faktore is besig om hierdie verandering in die hand te werk en watter impak sal hierdie tendens op die wêreld hê?

Lees Meer...

Die rit is byna verby

01 September 2020Gerald Weston

’n Goeie vriend, wat nou reeds oorlede is, het my eendag vertel dat ’n paar van sy vriende van die noorde hom gedurig gespot het oor sy Noord Carolina aksent. “Ek verstaan dit nie”, het hy met sy plattelandse wysheid gesê. “Almal kom tog van een of ander plek af”.

Lees Meer...

Gekruide taal

01 Julie 2020Dexter B. Wakefield

Wat voorheen as skandelike taal beskou was het eenvoudig algemeen geword. Wat weerspieël aanstootlike taalgebruik egter regtig vir diegene wat dit aanhoor?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Wat is verkeerd met “prente van Jesus”?

01 Julie 2020LKG Redaksie

Die Wêreld van Môre-tydskrif maak daarop aanspraak om ’n Christelike organisasie te wees. Ek nog nooit gesien dat dit enige foto’s, kunswerke of grafiese kuns gebruik wat Jesus Christus uitbeeld nie, alhoewel baie ander godsdienstige publikasies dit wel doen. Waarom is dit so?

Lees Meer...

’n Andersoortige dapperheid

01 Julie 2020Gerald Weston

Die samelewing verander en om standpunt in te neem oor iets wat jy weet verkeerd is verg besondere dapperheid. Is u gereed om alles prys te gee?

Lees Meer...

Londen Roep: Ek is Ashurbanipal!

01 Julie 2020Peter Nathan

Die Britse museum in Londen het onlangs ’n wonderlike uitstalling gehad. Waarom is daar egter een van die belangrikste bronne geïgnoneer?

 

Lees Meer...

Dit wemel van die leuens ... Is eerlikheid die beste gedragskode?

01 Julie 2020J. Davy Crockett III

Vandag is die waarheid moeilik te vinde wanneer opponerende politieke partye oor en weer skerp aantygings teen mekaar uiter soos “Leuens! Alles leuens!” Met elke nuwe opruiende aantyging en teenaanklag kondig die gewilde nuusmedia aan: “Nuuswaardig!” Gerespekteerde staatsagentskappe ontslaan senior amptenare omdat hulle hul reputasies skend en hulle geloofwaardigheid skade berokken.

Lees Meer...

Is u gereed vir die volgende reuse sprong?

01 Julie 2020Richard F. Ames

Die mens het 50 jaar gelede vir die eerste keer sy voete op die maan gesit. Dit was ’n merkwaardige prestasie maar wat is volgende? Wat is die volgende “groot sprong” vir die mensdom?

Lees Meer...

Wil u dít regtig eet?

01 Julie 2020Douglas S. Winnail

’n Antieke Bron van wysheid – wat ondersteun word deur die bevindings van die wetenskap en medisyne – sê dat dit nodig is om te dink oor ons gewoontes oor wat ons as “voedsel” beskou.

Lees Meer...

Dan kom skielike vernietiging

01 Julie 2020Gerald Weston

Dit is ’n algemene gesegde om te sê dat wanneer mens ’n padda in ’n pot water sit en die water stadig verhit, kan mens hom kook voordat hy besef hy moet uit die pot spring.

Lees Meer...
^