Sal u die dood aanbid? |
| 01 Oktober 2024Rod McNair |
|
Miljoene mense vier Halloween, die Allerheiligedag, Allersieledag en die Dag van die Dode. Wat behoort dit te beteken vir Christene? |
| Lees Meer... |
“Haat jou naaste” |
| 01 Oktober 2024Wallace G. Smith |
|
Waarom is ons beskawing besig om al hoe meer onbeskaafd te raak – oorheers deur ’n kultuur van haatdraendheid en minagting vir mekaar. |
| Lees Meer... |
Die merk van die dier: ’n Slim vervalsing |
| 01 Oktober 2024Gerald Weston |
|
Baie mense het gehoor van die merk van die dier en daar is baie bespiegelings oor wat dit is. Hoe kan ons verseker weet? |
| Lees Meer... |
O Kanada!: ’n Onfeilbare fondament |
| 01 Oktober 2024Gary Molnar |
|
Tydens die skepping van die planeet Aarde het God die land en water van mekaar geskei en ’n duidelike onderskeid tussen die twee gemaak. Alhoewel mense geleer het hoe om bote te bou om die waters te deurkruis, kies die meeste van die aarde se bewoners om op land te woon. Nie alle water op aarde is dieselfde nie – daar is vars sowel as sout water – alle grond op aarde is ook nie dieselfde nie. |
| Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: By die doop verbind elke Christen hom tot ’n wonderlike waarheid! |
| 01 Oktober 2024LKG Redaksie |
|
Ek het gehoor dat sommige mense beweer dat ’n mens gedoop kan word namens afgestorwe familielede of geliefdes wat nie gedoop is voordat hulle gesterf het nie. Is dit wat die Bybel sê? |
| Lees Meer... |
Planeet Aarde – U erfenis |
| 01 Julie 2024Richard F. Ames |
|
U erfenis – Jesus Christus sê dat die sagmoediges die aarde sal beërwe. Wat beteken dit vir diegene wat ’n verwagting het om na die hemel te gaan? |
| Lees Meer... |
Die Vangstrik van pornografie |
| 01 Julie 2024Rod McNair |
|
Pornografie is besig om die wese van die Westerse wêreld te verrot – en nog meer. Daar is egter hoop vir u al is u daaraan verslaaf. |
| Lees Meer... |
Sewe tekens van die eindtyd Antichris |
| 01 Julie 2024Wallace G. Smith |
|
Herkenning van die Antichris sal binnekort ’n saak van lewe of dood wees. Die meeste mense sal hom nie herken nie. U sal dit egter kan doen! |
| Lees Meer... |
’n Les van my hond |
| 01 Julie 2024Lawrence Taylor |
|
Daar is tye wanneer ek dink my hond kan dalk slimmer as ek wees. Ek is seker dat die meeste honde-eienaars die een of ander tyd so voel en ek het beslis een aand so gevoel toe sy my gehelp het om ’n waardevolle lewensles te leer. |
| Lees Meer... |
Slagoffers van ons eie sukses |
| 01 Julie 2024Gerald Weston |
|
Sukses beteken nie vir almal dieselfde nie. Vir baie mense beteken sukses om ’n gelukkige lewe te lei, ’n lewe met genoeg geld om die dinge te doen wat ’n mens graag wil doen. Vir sommige mense beteken dit ’n huwelik en kinders, wat meestal dan ook kleinkinders insluit. |
| Lees Meer... |