http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Die Werke van Sy hande: Hoe groot is die heelal? 

01 November 2014Wallace G. Smith

Koning Dawid, die vegter-digter van antieke Israel, het een aand opgekyk na die naghemel en gevra: “As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U toeberei het – wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek?” (Psalm 8:4-5).

Lees Meer...

Persoonlik - Geniet dit terwyl u kan?

01 September 2014Roderick C. Meredith (1930-2017)

Duisende mense in Amerika is verheug oor die onlangse besluit deur die Hooggeregshof om die skynbaar geldige homoseksuele anti-Goddelike leefstyl wettig te verklaar. Die liberale media het met alle mag ingespring en uitgeroep hoe wonderlik dit is dat mans glo met mans kan “trou”.

Lees Meer...

Is dit China se eeu?

01 September 2014Roderick C. Meredith (1930-2017)

Is China sterk genoeg om die plek in te neem van die Verenigde State wat besig is om sy krag te verloor as ’n supermoondheid? Bybelse profesieë bied ’n antwoord wat u sal verras!

Lees Meer...

Pornografie: Die smerige klein geheimpie

01 September 2014Rod McNair

Ons leef in ’n wêreld van onmiddellike bevrediging teen die spoed van die Internet. Pornografie is maklik om te kry en baie mense vind dit moeilik om daaruit te ontsnap. Met God se hulp kan u vry wees!

Lees Meer...

Waak en Waarsku: Daar is hoop vir ’n wêreld wat swaarkry

01 September 2014Wyatt Ciesielka

Diegene wat die Bybel glo, verstaan dat Jesus geopenbaar het dat ons wêreld baie traumatiese tye in die gesig sal staar in die jare net voor Sy wederkoms. Deesdae kry honderde miljoene mense regoor die wêreld swaar en hoewel baie organisasies en individue probeer help, duur die lyding voort.

Lees Meer...

Londen Roep: Moderne lesse van antieke Pompeii

01 September 2014Adam J. West

Hierdie somer het tienduisende Britte hulle verwonder aan die Britse Museum se uitstalling, “Lewe en dood in Pompeii en Herculaneum”. Dit is ’n kragtige uitbeelding van die toestande in 79 n.C. net voor die ou Italiaanse stede deur ’n massiewe vulkaniese uitbarsting van die berg Vesuvius vernietig is.

Lees Meer...

Lewe God?

01 September 2014Richard F. Ames

Is die bestaan van God twyfelagtig of selfs relevant in ’n toenemend sekulêre wêreld? Kan u met sekerheid weet dat God bestaan? U kan!

Lees Meer...

Môre se Jeug: Leer uit foute

01 September 2014Sheldon Monson

Hoe weet jy wanneer jy ’n fout gemaak het? Soms vind jy dit uit deur jou eie ervaring. Soms is dit egter nodig dat ’n ander persoon vir jou sê waar jy verkeerd was. Wanneer ons jonk is, kom die meeste teregwysings van ons ouers af. Hoe goed het ons dit hanteer – of hoe goed hanteer ons dit nou?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Halloween

01 September 2014LKG Redaksie

Is die viering van Halloween ’n lekkerny – of ’n truuk – vir Christene?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: ’n Ryk wat weer opgang maak?

01 September 2014Douglas S. Winnail

Die profeet Daniël het sewe eeue voor Christus Koning Nebukadnésar se droom uitgelê. Dit was van ’n groot standbeeld wat die vier koninkryke uitbeeld wat die Midde-Ooste sou oorheers (Daniël 2).

Lees Meer...
^