http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Ruimte-oorloë aan die kom?

01 Maart 2012Richard F. Ames

U Bybel waarsku oor ’n tyd wanneer oorlog in die ruimte die planeet Aarde en alle lewende wesens sal skud. Hoe sal dit u toekoms raak? U behoort te weet!

Lees Meer...

Paasfees of Pasga: Watter een is vir Christene?

01 Maart 2012Dexter B. Wakefield

Hierdie lente (noordelike halfrond) sal miljarde mense Jesus Christus se opstanding herdenk deur die antieke seremonie van Paasfees te vier.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “astrale projeksie” of “buite-die-liggaam ondervindings”?

01 Maart 2012LKG Redaksie

Baie mense glo dat ’n mens se siel of gees van die liggaam geskei kan word en na ver afgeleë plekke buite die liggaam se bereik, kan beweeg. Dit is nie net ’n “New Age” of “Oosterse geloofs”-idee nie; selfs mense wat hulself Christene noem, glo in “astrale projeksie” of “buite-die-liggaam ondervindings”. Leer die Bybel ons dat ’n mens se siel of gees buite die liggaam kan funksioneer?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte: Duitsland se stille terugkeer!

01 Maart 2012Douglas S. Winnail

Twee keer in die vorige eeu het Duitsland se pogings om Europa deur militêre optrede te oorheers, die kontinent met bloed-bevlekte ruïnes gelaat!

Lees Meer...

Persoonlik - Moet nie enigiets “aanvaar” nie!

01 Januarie 2012Roderick C. Meredith (1930-2017)

Een van die wysste mense wat ek ooit geken het, het ’n hele paar keer aan my gesê: “Leer om nie enigiets te aanvaar nie!” Hy het voortgegaan en daarop gewys dat ’n groot aantal algemene aannames eenvoudig nie waar is nie.

Lees Meer...

Wat is die betekenis van u lewe?

01 Januarie 2012Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ek was 15 jaar oud toe my vriend Jimmy Mallette, in ’n noodlottige ongeluk dood is. Terwyl hulle die kis met Jimmy se oorskot in die graf laat neersak, was my gemoed oorheers deur herinneringe oor hoe ons op die nabygeleë Missouri-heuwels gesit en oor allerhande dinge gefilosofeer het.

Lees Meer...

Die Skrif is aan die muur

01 Januarie 2012Douglas S. Winnail

Wat lê voor vir Amerika en ander Westerse nasies? Geskiedenis en Bybelprofesie gee ontnugterende antwoorde!

Lees Meer...

Londen Roep: ’n Nuwe era van streng finansiële besparing

01 Januarie 2012John Meakin

Aan die oorkant van die pad waar ek in Suidwes Engeland, woon, word sowat 40 nuwe huise gebou. Vir die grootste gedeelte van die afgelope jaar was dit ’n gewoel en ’n gewerskaf soos die werksmense hard moes swoeg om die werk klaar te kry.

Lees Meer...

Is daar hoop vir Haïti?

01 Januarie 2012Rod McNair

Terwyl hierdie gehawende land sukkel om te herstel, bly daar ’n paar knellende vrae oor: Waarom laat God lyding toe? Wanneer sal tragedies eindig? Daar is ’n antwoord!

Lees Meer...

Die Aarde: u erfenis!

01 Januarie 2012Richard F. Ames

Jesus het gesê die sagmoediges sal die aarde beërwe, maar miljoene mense glo dat hulle hemel toe gaan wanneer hulle sterf. Wat sê u Bybel?

Lees Meer...
^