Yster en klei |
01 Januarie 2013Dexter B. Wakefield |
Die droom van ’n antieke Babiloniese koning werp lig op eindtydse profesieë van die Bybel wat nou in Europa en die Midde-Ooste gestalte aanneem! |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: gegesel |
01 Januarie 2013LKG Redaksie |
Die Skrif beskryf dat Jesus Christus deur Pontius Pilatus gegesel was voor Sy kruisiging (Mattheüs 27:26; Markus 15:15; Johannes 19:1). Was daar enige spesiale betekenis verbonde aan hierdie geseling? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte: Godeskemering |
01 Januarie 2013Douglas S. Winnail |
Die godeskemering – aangekondig as Götterdämmerung in die opera deur die komponis Richard Wagner – is ’n middeleeuse verhaal van heidense Noorse mitologie. |
Lees Meer... |
Persoonlik - Was Jesus ’n “gawe” persoon? |
01 November 2012Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Is ek sommer laf? Hoekom sou ek ’n vraag soos hierdie vra? |
Lees Meer... |
U geprofeteerde toekoms |
01 November 2012Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Wat lê voor vir dié wat die God van die Bybel vertrou en gehoorsaam? |
Lees Meer... |
Kersfees: Die ontbrekende boodskap |
01 November 2012Richard F. Ames |
Wat beteken Kersfees vir u? Bring dit u nader aan God deur Kersfees te vier? Of verberg die tradisie van Kersfees die wonderlike waarheid van Jesus Christus se ware boodskap? |
Lees Meer... |
Londen Roep: Londen Brand! |
01 November 2012Rod King (1949-2019) |
Die verkoolde en swartverbrande hout van geboue is verwyder, maar die letsels sal nog vir ’n lang tyd in die toekoms bly voortbestaan in die gedagtes van party Londenaars. |
Lees Meer... |
Is dít “die einde van geskiedenis”? |
01 November 2012Dexter B. Wakefield |
Die mensdom is al vir duisende jare op soek na die ideale vorm van regering. Sal daardie ideale regering ooit gevind word? Indien wel, watter vorm sal dit aanneem? U Bybel onthul die bemoedigende en hoopvolle antwoord! |
Lees Meer... |
Op onvaste grond |
01 November 2012Rod McNair |
Sal ons gereed wees wanneer die volgende “groot een” toeslaan, twee honderd jaar ná ’n historiese aardbewing die stad van New Madrid getref het? |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: is die beloning van diegene wat gered is? |
01 November 2012LKG Redaksie |
Die meeste belydende Christene glo dat diegene wat gered word, na die hemel sal gaan wanneer hulle sterf. Hulle het egter weinig of geen idee oor wat hulle in die hemel sal doen nie. Wat leer die Bybel ons is die beloning van diegene wat gered is? |
Lees Meer... |