Wat beteken “laat u koninkryk kom”? |
01 Januarie 2021Gerald Weston |
“Die Onse Vader” is vir baie mense bekend, maar hoeveel mense wat dit herhaal, verstaan wat hulle eintlik bid? |
Lees Meer... |
Sewe tekens van die Wederkoms |
01 Januarie 2021Richard F. Ames |
Jesus Christus sal terugkeer! Terwyl baie mense beweer dat ons nie kan weet wanneer Hy sal kom nie, gee die Bybel duidelike tekens aan ons wat vir ons aandui dat die tyd naby is.
|
Lees Meer... |
Die wonderwerk by Midway |
01 Januarie 2021Douglas S. Winnail |
Die belangrikste vlootoorwinnings in die geskiedenis is gedurende die Tweede Wêreldoorlog beleef. Watter belangrike waarheid word deur geskiedkundiges en Hollywood geïgnoreer wanneer hulle die verhaal van Midway vertel? |
Lees Meer... |
Die sonde van vooroordeel, voortrekkery en partydigheid |
01 Januarie 2021Roger Meyer |
Die Westerse media gebruik dikwels onnadenkend die woorde vooroordeel en partydigheid. Die woord vooroordeel beskryf ’n partydige en negatiewe gesindheid teenoor ’n ander persoon of groep mense en die gevolg daarvan is gewoonlik onverdraagsaamheid en openlike vyandigheid teenoor hulle. |
Lees Meer... |
Dagga – wonder geneesmiddel of slangolie |
01 Januarie 2021Gerald Weston |
Dagga is omstrede. Hoekom? En waarom ondersteun mense wat nie belangstel om bedwelmd te raak nie, dit nou skielik? Baie van die antwoorde behels wat dikwels “medisinale marihuana” genoem word. Wat behoort ons te weet oor hierdie voortdurend ontwikkelende onderwerp? |
Lees Meer... |
Dit is Londen wat roep: “God save the Queen!” [God beskerm die koningin!”] |
01 Januarie 2021Peter Nathan |
Dié aankondiging word nog steeds tydens amptelike byeenkomste gehoor, maar maak ’n baie wêreldlike Verenigde Koninkryk nog ruimte vir God? Wat hou die toekoms in? |
Lees Meer... |
Vrae & Antwoorde: Is ek behoorlik gedoop? |
01 Januarie 2021LKG Redaksie |
Ek is jare gelede gedoop. Ek het aanvanklik toe ek u tydskrif en beeldsendings oor die noodsaaklikheid van doop gesien het, aanvaar dat dit dus nie op my van toepassing is nie. Nadat ek nou u literatuur gelees het, begin ek wonder of ek behoorlik gedoop is. Hoe kan ek weet? |
Lees Meer... |
Die werke van Sy hande: Wat op aarde is “kwantum-oorheersing”? |
01 Januarie 2021Wallace G. Smith |
Dit was wêreldwyd in hoofopskrifte aangekondig, maar wat beteken dit enigsins? Watter impak kan hierdie prestasie vandag in ons lewens hê? |
Lees Meer... |
Hoe kan dit alles gratis wees? |
01 November 2020Gerald Weston |
“Wie is in beheer van die Wêreld van Môre en Tomorrow’s World tydskrifte?” “Is dit regtig gratis?” en “Hoe kan u vir soveel televisie-uitsendings betaal en al u materiaal weggee sonder om geld te vra?” |
Lees Meer... |
Opkoms en ondergang van nasies |
01 November 2020Richard F. Ames |
Die Chinese volk is weereens op pad na politieke en ekonomiese status as supermoondheid. Die eens groot Britse Ryk het verbrokkel en die Verenigde Koninkryk sal dalk nie eers “Brexit” oorleef nie. |
Lees Meer... |