Die werke van Sy hande: Die natuur se mikrovlieër |
| 01 Julie 2024Bryan Fall |
|
Wat het ’n klein ingewikkelde skepping van God in gemeen met SpaceX en sy massiewe Falcon 9-vuurpyl? |
| Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Maak ons woordkeuses regtig saak vir God in ons toenemend onbeskaafde samelewing? |
| 01 Julie 2024LKG Redaksie |
|
Ek verstaan dat dit nie beleefd is om “vloekwoorde” te gebruik nie, aangesien baie mense dit as vulgêr en aanstootlik beskou. Waarom maak sommige mense egter beswaar teen sulke oënskynlik onaanstootlike uitroepe soos “hene”, “henetjie tog”, “jiri”, “jisis” of “jislike”? Dit is sekerlik verkieslik bo die kru en vulgêre woorde wat sommige mense in pleks daarvan sou gebruik. Is ek verkeerd? |
| Lees Meer... |
Die werke van Sy hande: Die merkwaardige bewer |
| 01 Mei 2024Stuart Wachowicz |
|
Vir meer as honderd jaar was daar op byna elke Kanadese 5-sent stuk die beeld van ’n knaagdier van ongeveer 27 kilogram. Sommige Kanadese bevraagteken waarom hulle nasie ’n geldstuk met ’n knaagdier daarop munt, in plaas van dalk ’n manjifieke ysbeer. Castor Canadensis – die bewer – seëvier nogtans. |
| Lees Meer... |
Gebarste reënbakke |
| 01 Mei 2024J. Davy Crockett III |
|
“Gaan Groen” is hoogmode noudat sukkelende ekonomië en brose ekosisteme reg oor die aarde die noodsaaklikheid besef van bewaring en herbenuting. Mense in welvarende Westerse lande gebruik deesdae items wat hul vroeër onnadenkend sou weggooi, vir ’n ander doel of laat dit herbenut. |
| Lees Meer... |
Leef nie deur kunsmatige intelligensie (K.I.) leuens nie |
| 01 Mei 2024Wallace G. Smith |
|
Kunsmatige Intelligensie se vermoë om die werklikheid na te boots is besig om vinnig toe te neem. Is ons besig om die volgende tegnologiese rewolusie te nader? |
| Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Is Jesus Christus ’n geskape wese? |
| 01 Mei 2024LKG Redaksie |
|
Vraag: Sommige groepe wat hulleself Christene noem, verkondig dat Jesus Christus ’n geskape wese is. Is Hy geskape of bestaan Hy van ewigheid af? |
| Lees Meer... |
ROEP uit die keel, hou nie terug nie |
| 01 Mei 2024Gerald Weston |
|
Die Bybelse profete is selde deur die mense van hulle tyd waardeer. Ja, daar wás tye wat sekere individue en groepe hulle waardeer het, maar op die ou einde het baie profete onder martelaarskap gely – net soos Jesus Christus, die enigste volmaakte mens wat ooit in die vlees hierdie aarde bewandel het. Waarom? |
| Lees Meer... |
Vier verborge waarhede van Johannes 3:16 |
| 01 Mei 2024Richard F. Ames |
|
Johannes 3:16 is waarskynlik die gewildste vers in die Bybel. Net ’n paar mense verstaan die diepsinnigheid en die ware omvang van hierdie vers. |
| Lees Meer... |
Ons wonderlike ronde aarde |
| 01 Mei 2024Wallace G. Smith |
|
Die idee dat die aarde plat is het die afgelope jare verrassend baie aandag ontvang. Die Bybel dui nêrens aan dat die aarde plat is nie. |
| Lees Meer... |
Israel se seun en Amerika se toekoms |
| 01 Mei 2024Rod McNair |
|
Een man se antieke oorwinning van teëspoed openbaar die toekoms van moderne nasies terwyl hulle die uitdagings van ons huidige tyd in die gesig staar. |
| Lees Meer... |