http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Die einde van Roe versus Wade?

01 Januarie 2020Mark Sandor

Sal aborsie verban word? Roe versus Wade, ’n berugte hooggeregshofsaak van 1973, het bevind dat aborsie deur die 14de Wysigingswet se fokus op persoonlike privaatheid beskerm word.

Lees Meer...

Waarom word hierdie boodskap weggelaat?

01 Januarie 2020Gerald Weston

Baie mense maak daarop aanspraak dat hulle dieselfde boodskap preek as wat Jesus Christus gepreek het. Waarom ignoreer hulle dan die werklike hoofsaak van Sy boodskap – wanneer die wêreld dit meer as ooit nodig het?

Lees Meer...

Ons grootste hoop

01 Januarie 2020Gerald Weston

Ons wêreld verander vinniger as wat dit u sal neem om hierdie tydskrif te lees. Wat sal die einde wees? Die verrassende antwoord is dat ons nader beweeg na ’n wêreld van vrede! Laat ons egter nie die nabye toekoms vooruitloop nie. Die tyd wat binnekort voorlê, gaan nie mooi wees nie. ’n Nuwe donker tydperk sal voor daardie vreedsame tydperk kom.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Presies wát is die onvergeeflike sonde?

01 Januarie 2020LKG Redaksie

In Matthéüs 12:31-32 het Jesus gepraat van ’n onvergeeflike sonde. Wat is hierdie sonde en waarom kan dit nie vergewe word nie?

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Islam se laaste djihad

01 Januarie 2020Douglas S. Winnail

Islam is egter nou die vinnigste groeiende godsdiens ter wêreld en binne daardie geloof word ’n Islamitiese herlewing deur ywerige gelowiges voortgedryf wat vasbeslote is om die verloop van die geskiedenis om te keer. Sal die verloop van die geskiedenis egter werklik weer ten gunste van Islam draai? Antieke Bybelprofesieë openbaar ’n verbasende antwoord.

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Wetenskap en die roem van konings

01 Januarie 2020Wallace G. Smith

Op sekere maniere herinner die wetenskap ons aan een van die Bybelse spreuke: “Dit is die eer van God om ’n saak te verberg, maar die eer van konings om ’n saak na te speur” (Spreuke 25:2). Die natuur-wetenskappe – fisika, chemie, biologie en hulle subvakgebiede – verteenwoordig die gees van hierdie vers.

Lees Meer...

Het die wetenskap die Skepper ontdek?

01 Januarie 2020Dexter B. Wakefield

Skynbaar openbaar wetenskaplikes toenemende bewys daarvan dat ons heelal nie ’n natuurfrats is nie maar eerder ontwerp is. Waarom word hierdie gevolgtrekking nie aanvaar nie?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Hoe behoort ’n Christen Kersfees te beskou?

01 November 2019LKG Redaksie

Gee die Bybel enige riglyne oor hoe Christene Kersfees behoort na te kom?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Singende ruspes

01 November 2019Stuart Wachowicz

’n Hele paar uitgawes terug het ons gekyk na die merkwaardige verandering van ruspe na skoenlapper (“Die Skoenlapper: Meester van metamorfose”, Januarie-Februarie 2019). Hierdie nederige kreatuurtjie beskik egter oor veel meer verrassings vir diegene wat bereid is om hulle van naderby te beskou.

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Europa se finale herlewing

01 November 2019Douglas S. Winnail

Baie mense voel aan dat ’n groot verandering in Europa aan die gang is – die legendariese landstreek waar die Griekse en Romeinse beskawings asook die Hervorming hulle oorsprong gehad het. Westerse waardes het in Europa versprei en die moderne wêreld verander. Alhoewel oorlog vir eeue lank ’n herhalende tema in Europa was, het min mense verwag dat die vonk wat in Augustus 1914 die vasteland aan die brand gesteek het, twee wêreldoorloë tot gevolg sou hê wat die kontinent sou verwoes en miljoene mense regoor die wêreld gedood en verwond het.

Lees Meer...
^