http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Wees bedag op u verstand

01 Januarie 2024Jonathan McNair

Hoe verwag u om onthou te word? Watter reputasie sou u wou nalaat? Babas dink net aan hulle eie behoeftes. Namate ons egter ons tienerjare bereik en ouer word, raak ons meer bekommerd oor wat ander mense van ons dink – dit is ook reg so. Ons lees: “Die seun laat hom alreeds aan sy handelinge ken, of sy handelwyse suiwer en of dit reg is” (Spreuke 20:11).

Lees Meer...

VIND DIE VREUGDE - Daar is 'n doel met die pyn

01 Januarie 2024J. Davy Crockett III

Ek het 'n ruk gelede 'n ou vriend besoek wat met 'n ernstige gesondheidsprobleem gesukkel het. Daar was op 'n stadium 'n mate van verbetering maar hy het later die verpletterende nuus verneem dat sy toestand 'n negatiewe wending geneem het. Wat na goeie behandeling gelyk het, was toe baie minder doeltreffend as wat verwag is. Op daardie stadium was die prognose nie goed nie.

Lees Meer...

Die beste wat 'n man kan doen

01 Januarie 2024Rod McNair

Nie lank gelede nie, het ek my dogter se kollege openingseremonie bygewoon. Dit was 'n opwindende dag vir studente wat baie hard gewerk het om hulle studies te voltooi en dit was bemoedigend om te dink aan die harde werk en vasberadenheid wat dit van elkeen van daardie gegradueerdes geverg het om net daar te wees.

Lees Meer...

Gaan u na die HEL?

01 Januarie 2024Richard F. Ames

Is afgestorwe geliefdes nie besig om te ly terwyl hulle gemartel word omdat hulle Jesus Christus nooit aangeneem het nie? Die waarheid is nie wat die meeste mense dink nie.

Lees Meer...

Die aanslag teen die term “normaal”

01 Januarie 2024Wallace G. Smith

Wat is vandag normaal op die gebied van seks, geslag en seksualiteit? Wat is 'n normale huwelik en 'n normale gesin?

Lees Meer...

Sal ons ag slaan op die waarskuwings?

01 Januarie 2024Douglas S. Winnail

Die wêreldwye omwenteling behoort niemand wat bekend is met die Woord van God te verbaas nie. Wat sal gebeur indien ons God nie gehoorsaam nie?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Is die Heilige Gees 'n Goddelike Wese?

01 Januarie 2024LKG Redaksie

Vraag: Ek lees al vir 'n geruime tyd u tydskrif en kyk na u TV-uitsendings. Ek het opgemerk dat u klaarblyklik nie oor die Heilige Gees as persoon praat nie. Waarom nie? Wat is die Heilige Gees, indien dit nie 'n derde persoon in 'n Goddelike drie-eenheid is nie?

Lees Meer...

Die Stone of Destiny

01 Desember 2023Gerald Weston

Daar word gedebatteer oor of die huidige steen van die kroning presies dieselfde een is wat deur Jakob gesalf is, maar die verslag in Génesis laat tog interessante vrae ontstaan.

Lees Meer...

Waarom Satan van Kersfees hou

01 Desember 2023Wyatt Ciesielka

Kan die bekendste “Christelike” dag een van die duiwel se gunsteling dae wees?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Vlieg met behulp van die oor

01 Desember 2023Bryan Fall

Wat kan ons brein se ongelooflike waarneming van posisie en beweging ons leer met betrekking tot die onweerlegbare wette van God?

Lees Meer...
^