http://www.wvm.co.za/skenkings.php
logo

Skenkings / Donasies

Die Wêreld van More se webblad, televisieprogramme, tydskrif en alle ander literatuur word gratis aangebied. U sal nooit vir enige finansiële bedraes gevra word of om vir enige materiaal te betaal nie. Die diens word moontlik gemaak deur die tiendes en offergawes van lede van die Lewende Kerk van God, asook die bydraes van vrywillige medewerkers, vir die verkondiging van Christus se ware Evangelie aan alle nasies. Enige vrywillige skenkings/donasies word met dankbaarheid aanvaar.

Ons plaaslike bankbesonderhede is as volg:

Rekeningnaam:Lewende Kerk van God
Bank:Die Standard Bank van SA Bpk
Tak:Harrismith
Taknommer:055433
Tipe rekening:Spaar (PlusPlan)
Rekeningnommer:14 747 3810

Om ons te help om u skenking/donasie te verwerk, skryf asseblief u intekenaarnommer/PIN of u telefoonnommer op u inbetalingstrokie om ons in staat te stel om ‘n kwitansie aan u te stuur.

^