Laat u lig skyn |
01 Maart 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Ons leef in 'n uiters bose wêreld! Wanneer ons byvoorbeeld dink aan die geweld, swaarkry en armoede van party van ons Westerse landgenote—en elders—en aan talle ander wreedhede wat regoor hierdie aarde gepleeg word, is dit duidelik dat Christus binnekort moet kom! |
Lees Meer... |
Die toekoms van demokrasie |
01 Maart 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
In sy heel eerste perskonferensie na die November 2004 verkiesing, het Amerika se president, George W. Bush gesê: “Indien ons belangstel om ons land op die langtermyn te beskerm, is die beste manier om dit te doen deur vryheid en demokrasie te bevorder.” |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Wat is ’n antichris? |
01 Maart 2006LKG Redaksie |
Wat het die apostel Johannes bedoel toe hy gewaarsku het dat “daar nou ook baie antichriste [bestaan]”? Wat is ’n antichris? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Onheil op onheil! |
01 Maart 2006Douglas S. Winnail |
Die wêreld het die afgelope dekade 'n reeks ongekende rampspoedige gebeure beleef! |
Lees Meer... |
Persoonlik - Is u gereed? |
01 Januarie 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Gebeure wat in u Bybel voorspel word, begin nou al meer gereeld gebeur. In hierdie Werk van die lewende God is ons daartoe in staat om u te waarsku oor wat binnekort gaan gebeur. Ons praat nie van dekades in die toekoms nie. |
Lees Meer... |
Eersdaagse Wêreldregering: Hoe sal dit wees? |
01 Januarie 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
'n Ware “Nuwe Wêreldorde” sal binnekort op hierdie aarde gevestig word. Die meeste godsdienstige mense verstaan dit nie. Die meeste leraars verstaan dit ook nie, maar dit kom binnekort! Dit sal u lewe dramaties raak. |
Lees Meer... |
Skadu's oor Europa |
01 Januarie 2006Douglas S. Winnail |
Bybelprofesie onthul dat skrikwekkende gebeure in Europa op die drumpel staan om die verloop van wêreldgeskiedenis te verander! |
Lees Meer... |
Oorwin u vrese |
01 Januarie 2006Richard F. Ames |
Ons leef in 'n gevaarlike wêreld. Miljoene mense is bang, bekommerd en beangs. Time Magazine berig: “Nou, meer as ooit in die verlede, bekommer ons onsself siek”. Kan u u vrese oorwin? |
Lees Meer... |
Streef God se wil na in u lewe |
01 Januarie 2006Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Alhoewel ons in die Lewende Kerk van God nie die meeste van ons tyd en energie bestee om baie van die veragtelike praktyke in ons samelewing te verdoem nie, sou ek graag wou sien dat almal ten volle bewus moet wees van die standpunt wat ons inneem. |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: apokaliptiese fokus? |
01 Januarie 2006LKG Redaksie |
Waarom fokus die Wêreld van Môre meer op eindtyd-gebeure as op die evangelie? Is u apokaliptiese fokus nie ongesond vir 'n Christen in die hedendaagse wêreld nie? |
Lees Meer... |