http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

U kan die wêreld verander!

01 Julie 2026Gerald Weston

Hoe sou u daarvan hou om ’n einde aan oorlog en geweldsmisdaad te maak? Wat van die beëindiging van armoede, besoedeling, egskeiding, rassevooroordeel en diefstal? Besef u dat u dit kan doen?

Lees Meer...

Vrae En Antwoorde: Wat is “die oplegging van hande”?

01 Julie 2026LKG Redaksie

Ek sien dat “die oplegging van hande” een van die “grondbeginsels” van die Christelike praktyk genoem word en selfs as “fondamenteel” bestempel word (Hebreërs 6:1-2). Wat presies behels dit?

Lees Meer...

U geestesdieet

01 Julie 2026Roger Meyer

Praat u met uself?

Lees Meer...

Waarom die rooi vers saak maak

01 Julie 2026Peter Nathan

Waarom wil sommige mense in Israel so graag “rooi verse” hê en waarom is party mense in die Islamitiese wêreld so daarteen gekant?

Lees Meer...

Jennie se pragtige tuine

01 Julie 2026Stuart Wachowicz

Op Vancouver-eiland, noord van die stad Victoria, is daar ’n bekende landmerk wat die verhaal van transformasie en harde werk vertel en wat wys hoe, selfs in hierdie wêreld vol probleme, die mensdom in staat is tot verstommende prestasies.

Lees Meer...

Wat pouse en profesie betref

01 Julie 2026Wallace G. Smith

Wat behoort die nuwe Rooms Katolieke pous vir ons te beteken? Die antwoord is belangriker as wat byna enige persoon homself kan indink.

Lees Meer...

Europa se tyd het aangebreek

01 Julie 2026Gerald Weston

Selfs terwyl u hierdie tydskrif lees, is nóg ’n herlewing van die Romeinse ryk besig om plaas te vind. Hier volg die redes waarom ons nie verbaas is nie.

Lees Meer...

Maak ’n ketting

01 Julie 2026J. Davy Crockett III

Waaraan sal u u ketting koppel?

Lees Meer...

Herinnering aan die Scopes-“Aapverhoor”

01 Julie 2026William Bowmer

Tydens die 100ste herdenking van hierdie bekende twispunt kom daar steeds diepgaande vrae na vore met betrekking tot die skepping, evolusie en opvoeding.

Lees Meer...

Die pad na hoofstroom

01 Mei 2026Gerald Weston

Jesus Christus het vir Sy dissipels gesê dat Hy Sy Kerk sou bou en dat die poorte van die dood dit nie sou oorweldig nie. Indien ons Hom glo en óns by Die Wêreld van Môre glo dit, moet daardie Kerk vandag tog êrens op aarde bestaan, maar wáár?

Lees Meer...
^