http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Wie was Jesus

01 Julie 2011Richard F. Ames

Selfs die meeste skeptici stem saam dat daar heel moontlik in die eerste eeu ’n man was wat in die Romeinse provinsie Judea gewoon het, wat ’n omstrede boodskap verkondig het en gedood was omdat hy dit gedoen het. Was hierdie Jesus egter slegs maar nog ’n rondtrekkende prediker rondom wie ’n klompie legendes ontwikkel het? Of was dit die Seun van God wat gekom het om ’n boodskap te verkondig wat min mense vandag verstaan? Selfs indien u dink dat u in Jesus glo, mag die antwoord u verbaas!

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: hoe kan Sy juk dan sag en sy las lig wees?

01 Julie 2011LKG Redaksie

Indien die poort nou is en die pad smal, soos Jesus Christus in Mattheüs 7:13-14 sê, hoe kan Sy juk dan sag en sy las lig wees? (Mattheüs 11:30). Verduidelik asseblief hierdie klaarblyklike teenstrydigheid

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Die Kriminalisering van Christelikheid!

01 Julie 2011Douglas S. Winnail

Kan u glo dat die Verenigde State van Amerika – wat in sy Pledge of Alliance [Akte van Samewerking] daarop aanspraak maak om “een nasie onder God” te wees en op sy muntstukke verklaar, “Op God Vertrou Ons” – se burgers hofsake en tronkstraf in die gesig staar wanneer hulle die Bybel aanhaal of bely dat hulle in Bybelse leringe glo?

Lees Meer...

Persoonlik - Kan u bewys wat u glo?

01 Mei 2011Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die meeste mense gaan selfvoldaan deur die lewe met idees en oortuigings wat hulle nooit bewys het nie! Dit mag nie te gevaarlik wees wanneer dit menings behels oor sportspanne, of oor wie die wêreld se grootste politikus was, die mooiste aktrise of dinge van soortgelyke aard nie.

Lees Meer...

Finansiële Sekuriteit en Seëninge

01 Mei 2011Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die grootste deel van die wêreld gaan nou gebuk onder die grootste finansiële resessie sedert die Groot Depressie van 1929-39. Miljoene mense in Amerika, Kanada en Brittanje [en Suid-Afrika] sit sonder werk.

Lees Meer...

Waar is u skat?

01 Mei 2011William Bowmer

“Vir plesier maak hulle maaltye klaar, en die wyn maak die lewe vrolik, en die geld verskaf alles” (Prediker 10:19).

Lees Meer...

Bewys die Bybel!

01 Mei 2011Richard F. Ames

Koning Salomo het geskryf: “... aan baie boeke maak kom geen einde nie” (Prediker 12:12). Daar is egter een boek wat belangriker is as al die ander.

Lees Meer...

Londen Roep: Dink die Ondenkbare?

01 Mei 2011John Meakin

Die Britse historikus Niall Ferguson het ’n kommerwekkende waarskuwing vir Amerika: “Wanneer die Amerikaanse Ryk ten gronde gaan, sal dit waarskynlik vinnig gebeur”.

Lees Meer...

Die Gees van Pinkster

01 Mei 2011Rod McNair

Voel u God se Gees in u lewe bring verandering te weeg? Kan u gevul word met dieselfde Gees van Pinkster as Christus se eerste dissipels? Ja, u kan!

Lees Meer...

Doop: Ritueel of Vereiste

01 Mei 2011Scott D. WInnail

Het u al ooit gewonder of doop werklik belangrik is vir ware Christene? Het u dit al ooit bevraagteken of u doop werklik geldig is en of diegene wat u doop hanteer het, uit God se oogpunt, die nodige “geloofsbriewe” gehad het? Was u reg gedoop en het u u werklik bekeer voordat u gedoop is?

Lees Meer...
^