Eenvoudige beginsels om siekte te voorkom |
01 Januarie 2017LKG Redaksie |
Hoewel die mens se geskiedenis deur aansteeklike siektes oorheers word en dit nog steeds die grootste oorsaak van sterftes in ontwikkelende lande is, is siekteverwekkende kieme eintlik baie skaars. |
Lees Meer... |
Keerpunte in wêreldgeskiedenis |
01 Januarie 2017Douglas S. Winnail |
Waarom dink en glo ons op die manier waarop ons dit doen? Wat het ons vooruitsigte oor die eeue heen gevorm en gegiet? Wat het die wêreld gemaak soos dit is? |
Lees Meer... |
Stokke en klippe |
01 Januarie 2017J. Davy Crockett III |
Ja, woorde kan ons regtig seermaak. Doen ons ons bes om ons woorde op ’n Christelike wyse te kies? |
Lees Meer... |
Die Werke van Sy hande: Binne-in die atoom |
01 Januarie 2017Wallace G. Smith |
Het u al ooit ’n kind met blokkies of ander bou-speelgoed gesien speel? Menige klein seuntjie of dogtertjie het al ’n middag deurgebring deur boublokkies opmekaar te stapel en inmekaar te pas – soms is dit van plastiek gemaak en soms van hout – om verskillende vorms en strukture te skep waarvan hulle hou. |
Lees Meer... |
Binnekort hier: God se effektiewe Regering! |
01 November 2016Richard F. Ames |
Die lewe kan oorvloedig, voorspoedig en inspirerend wees, volgens die mate wat die mens Bybelse Wette en beginsels navolg. Met twee wêreldoorloë en baie plaaslike oorloë in die afgelope honderd jaar, met voortgesette militêre, politieke en sosiale konflikte wat aan die toeneem is, behoort dit egter vir enige objektiewe waarnemer duidelik te wees dat ons op algehele wêreldwye rampspoed afstuur.
|
Lees Meer... |
Satan se oorlog teen gesinswaardes |
01 November 2016Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Daar is ’n werklike duiwel wat niks meer daarvan sal hou as om die rolle wat mans, vrouens, ouers en kinders definieer, te verwar nie. Sal u sy aanvalle te bowe kom? |
Lees Meer... |
O KANADA: Dagga by ’n wettige kruispad? |
01 November 2016Stuart Wachowicz |
Volgens vele internasionale maatstawwe word Kanada dikwels geloof as een van die beste plekke in die wêreld om te woon. Verslae praat van goeie vooruitsigte vir indiensneming, onderwys, mediese sorg en ’n lewensstyl, alles binne grense wat ruim en aanloklik is. |
Lees Meer... |
’n Doelgerigte bestaan |
01 November 2016Gerald Weston |
Is u die resultaat van blinde toeval? Of is daar rede om te glo dat u vir ’n bepaalde doel geskape is, met ’n wonderlike bestemming wat voorlê? |
Lees Meer... |
Is u gereed vir Christus se Wederkoms? |
01 November 2016Richard F. Ames |
Ons weet dat moeilike tye vir die wêreld voorlê. ’n Glansryke beloning wag egter op diegene wat op God vertrou, aan Hom gehoorsaam is en tot die einde toe volhard! |
Lees Meer... |
Hoeveel is genoeg? |
01 November 2016J. Davy Crockett III |
Wat is u rykdom en wat is die plek daarvan in u lewe? Het u onlangs u prioriteite ondersoek?
|
Lees Meer... |