Londen Roep: Brittanje doen afstand van die reëls |
| 01 Julie 2015Rod King (1949-2019) |
|
Die Engelse se wantroue in “alles Europees” dateer reeds eeue terug - ’n wantroue wat beslis versterk is deur die Spaanse Armada, Napoleon en Adolf Hitler. Vir baie Britte was daar te veel kontinentale geweldenaars wat met gierige oë na hulle “sceptered isle” gekyk het. Die Engelse het weggeskram van enige leier wat sý wil wou afdwing op ’n nasie wie se mense hulle vryheid meer waardeer het as byna enige ander nasie in Europa. Waarom is dit so? |
| Lees Meer... |
Die geluide van somer |
| 01 Julie 2015J. Davy Crockett III |
|
Hoe kan u u fokus behou met die geroesemoes van bedrywighede rondom u? |
| Lees Meer... |
Persoonlik - Is u gereed vir die moeilike tye wat voorlê? |
| 01 Julie 2015Roderick C. Meredith (1930-2017) |
|
Indien u die wêreldnuus gevolg het, sal u sekerlik weet dat die saad nou gesaai word om die “Dier” waarvan daar in Openbaring geprofeteer word tot stand te bring! Terwyl Russies-ondersteunde manne wat swart maskers dra, polisiestasies en ander belangrike fasiliteite in die Oekraïne beset en onder hulle beheer hou, word die Europese magte herinner aan hoe magteloos hulle werklik is. |
| Lees Meer... |
Soek u na God? |
| 01 Julie 2015Roderick C. Meredith (1930-2017) |
|
Is God vir u ’n werklikheid? Is Hy ’n noodsaaklike teenwoordigheid in u lewe, of net ’n abstrakte konsep wat geen verskil maak nie? Wend u die belangrike Bybelse hulpmiddels aan wat u nader aan Hom kan trek? |
| Lees Meer... |
U kan profesie verstaan! |
| 01 Mei 2015Richard F. Ames |
|
Bybelprofesie is nie net ’n raaisel wanneer u die lewensbelangrike beginsels aanleer om die versteekte waarhede in die bladsye van u Bybel te ontdek nie! |
| Lees Meer... |
Klein dingetjies |
| 01 Mei 2015J. Davy Crockett III |
|
Skenk u aandag aan besonderhede? |
| Lees Meer... |
Môre se jeug: Oud kan goed wees |
| 01 Mei 2015Jonathan McNair |
|
Die meeste jong mense stel belang in dit wat nuut is: Nuwe style, nuwe neigings, nuwe musiek en nuwe tegnologie. Op daardie gebied, is “oud” selde of ooit “cool”. Wat dan van mense? Is daar enige “ou mense” wat ’n belangrike deel van jou lewe is? Indien nie, waarom nie? Hoe kan dit wat “oud” is die jonges bevoordeel? |
| Lees Meer... |
Het u vlam gevat? |
| 01 Mei 2015Scott D. WInnail |
|
Het “Hunger Games” ’n heilsame invloed op Christene, of behoort die rolprente ons ’n verposing te bied om te besin oor ons eie waardes? |
| Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Paradys, leestekens en hoop vir die toekoms! |
| 01 Mei 2015LKG Redaksie |
|
Paradys, leestekens en hoop vir die toekoms! |
| Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Waarom is Duitsland besig om opgang te maak? |
| 01 Mei 2015Douglas S. Winnail |
|
Min mense besef deesdae dat die God van die Bybel ’n werklikheid is, of dat Hy ’n plan het en dat Hy in der waarheid die verloop van die geskiedenis lei (Daniël 4:17, 25, 35). |
| Lees Meer... |