Vrae En Antwoorde: Is Henog en Elía in die hemel? |
| 01 September 2025LKG Redaksie |
|
Génesis 5:24 sê dat “En Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het hom weggeneem” en 2 Konings 2:11 sê: “Elía het in die storm na die hemel opgevaar.” Wat presies met hierdie twee mense gebeur het, is nie duidelik nie. Het hulle ooit gesterf? Is hulle nou in die hemel by God? |
| Lees Meer... |
Olimpiese Gruwels |
| 01 September 2025Josh Lyons |
|
Wat dink God van sulke “vryhede”? |
| Lees Meer... |
Môre se gesinne vandag: Plant iets wat groei |
| 01 Julie 2025Rod McNair |
|
Wanneer u tuinmaak deel van u lewe maak – selfs net binnenshuis – kan dit werklik voordele hê vir u familie se gesondheid – fisies en geestelik! |
| Lees Meer... |
O Kanada!: Saad van voorspoed |
| 01 Julie 2025Stuart Wachowicz |
|
Kanada en die ander nasies van Britse afkoms is geseën met oorvloed wat ons nie as vanselfsprekend behoort te aanvaar nie. |
| Lees Meer... |
Te doen en “afgehandel” |
| 01 Julie 2025Roger Meyer |
|
Voltooi u die take wat Christus aan u opgedra het? |
| Lees Meer... |
Ons abnormale normaal |
| 01 Julie 2025John Robinson |
|
In die laat 1990’s het die Arbeidersregering onder leiding van mnr. Tony Blair, referendums gehou om sekere magte en verantwoordelikhede na verskeie gedeeltes van die Verenigde Koninkryk oor te dra. |
| Lees Meer... |
Die wegraping-mite ontmasker |
| 01 Julie 2025Wallace G. Smith |
|
Die wegraping sal nooit gebeur nie – u kan dit bewys met niks anders as die onweerlegbare bewys van die Bybel. |
| Lees Meer... |
Die stoeigeveg wat die geskiedenis verander het |
| 01 Julie 2025J. Davy Crockett III |
|
Een man se antieke vasberadenheid weerklink steeds regdeur die hedendaagse samelewing. |
| Lees Meer... |
Ruim die warboel op |
| 01 Julie 2025Gerald Weston |
|
My vrou het onlangs vir jong volwasse vroue ’n klas aangebied oor hoe om hulle huise skoon huis te hou. Dit mag dalk vir sommige mense seksisties klink, maar die waarheid is dat wanneer ’n huis netjies en ordelik is, dit waarskynlik ’n vrou is wat leiding geneem het om dit te doen. |
| Lees Meer... |
Dit is Londen wat roep: Die verdeelde Verenigde Koninkryk |
| 01 Julie 2025Peter Nathan |
|
In die laat 1990’s het die Arbeidersregering onder leiding van mnr. Tony Blair, referendums gehou om sekere magte en verantwoordelikhede na verskeie gedeeltes van die Verenigde Koninkryk oor te dra. |
| Lees Meer... |