http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Vrae en Antwoorde: apokaliptiese fokus?

01 Januarie 2006LKG Redaksie

Waarom fokus die Wêreld van Môre meer op eindtyd-gebeure as op die evangelie? Is u apokaliptiese fokus nie ongesond vir 'n Christen in die hedendaagse wêreld nie?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Minnaars word mededingers!

01 Januarie 2006Douglas S. Winnail

Baie hedendaagse geleerdes aanvaar, as 'n geloofsartikel, dat dit onmoontlik is om die toekoms akkuraat te voorspel. Verder sê hulle dat die Bybel maar net deur die mens geskryf is en nie 'n ongeëwenaarde God-geïnspireerde boek is nie.

Lees Meer...

Persoonlik - Die VREES van God

01 November 2005Roderick C. Meredith (1930-2017)

’n Enorme gevaar wat die voortbestaan van die Westerse samelewing bedreig, is besig om sy kop uit te steek. Dit sal binnekort ’n indrukwekkender en kragtiger uitwerking hê op ons nasies as enige groot aardbewing in die geskiedenis van die mensdom.

Lees Meer...

Die Weer Faktor

01 November 2005Douglas S. Winnail

Twyfelaars mag die idee bespot dat God wêreldgebeure bestuur maar die geskiedenis vertel ’n ander verhaal!

Lees Meer...

Openbaring: Agtergrond tot ’n Geheimenis

01 November 2005John H. Ogwyn (1949–2005)

Die boek Openbaring is vir die meeste mense die geheimsinnigste boek in die Bybel. Terwyl baie idees en uitleggings voorgehou is as verduidelikings van Openbaring, verstaan min lesers werklik die agtergrond waarteen hierdie belangrike boek geskryf is.

Lees Meer...

Hoe is God werklik?

01 November 2005John H. Ogwyn (1949–2005)

Hoe is God werklik? Selfs om so ’n vraag te vra mag vir baie mense as verwaand voorkom. Hoe kan ons enigsins seker wees van sulke antwoorde, vra hulle. Is God deur Sy einste karakter vir die mensdom onkenbaar en onpeilbaar?

Lees Meer...

Wat sien u?

01 November 2005John H. Ogwyn (1949–2005)

Wat sien u wanneer u om u rondkyk? In Psalm 73 beskryf die psalmdigter dinge wat hom geweldig ontstel het. Hy sien dat baie mense om hom skynbaar wegkom met baie dinge wat nie reg is nie. Die psalmdigter was ontmoedig en het hulle selfs effens beny.

Lees Meer...

Persoonlik - Die Bybel, of menslike tradisie?

01 September 2005Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ons hier by Die Wêreld van Môre glo dat ons werklik vir iets moet staan. Ons glo dat, as gelowige mense sê hulle “glo” in die God van die Bybel, hulle moet glo en onderrig wat die Bybel werklik sê.

Lees Meer...

Ware sukses: Wat is dit?

01 September 2005Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wil u ware sukses smaak? Wil u ware geluk ervaar? Wil u hê dat ander mense u moet sien as iemand wat ryklik bygedra het tot hul welstand?

Lees Meer...

Waarom profesie?

01 September 2005Richard F. Ames

Bybelprofesie onthul u toekoms – en die toekoms van die wêreld. Wat se rol speel dit in u lewe?

Lees Meer...
^